Serendipity on Green
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tree House
- Slegs verblyf
- Cherry Blossom Tree
- Slegs verblyf
- Fig Tree
- B&B
Huisreëls
Restaurant-ure:
Ontbyt 07:00 - 10:00
Middagete 12:00 - 14:00 (op versoek)
Aandete 18:00 - 21:00
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Swembad:
Kinders word nie sonder ouertoesig in die swembad toegelaat nie.
Geen glasbottels of glase word in die swembad toegelaat nie. Vra asb. vir plastiekglase by die kroeg.
Geen rook word in die kamers of by die restaurant toegelaat nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Geen ander gaste word toegelaat tensy dit vooraf gereël word nie. Addisionele fooie kan dan gehef word.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Midweek-tariewe geld slegs vir die "slegs verblyf"-promosie.
Ontbyt en aandete is beskikbaar.
Opsionele romantiese aand-pakette is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Green-weg 1, Dunnottar, Nigel, 1496, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang