Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shirley Shores

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Seashore
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n privaat inagng. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek om te eet en ontspan en daar is ook 2 driekwartbeddens. 'n Slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel benut.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat; reëlings moet egter vooraf met die instansie getref word. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
Rook word nêrens binne die eenhede toegelaat nie; gaste mag slegs buite in die aangewese area rook.
Verminder asb. geraas tussen 23:00 en 08:00.
Swembad-ure is van 06:00 tot 19:00.
Geen ekstra oornagbesoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frances-laan 1247, Ramsgate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6d5f892683acc3b0f5f851a20aa4ad02d6b1def26558d4ba1da7f39f8c03940120e1d36433a9ad281bcce7bbdf0a66dc44f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1247 Frances Avenue Ramsgate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.903165270345 30.339617771359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang