Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simplicity with an Ocean View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club 200, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Simplicity with an Ocean View is 'n bekoorlike vakansiewoonstel op die tweede verdieping by Hermanus Beach Club, geleë in Hermanus. Die woonstel bied gaste ruim en gerieflike verblyf, ideaal vir 'n gesin wat vakansieverblyf soek binne stapafstand van die strand af.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers wat tot 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die knus kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gas- en elektriese stoof, elektriese oond, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Die leefarea maak oop op 'n omheinde balkon met sitplek wat oor die see uitkyk.

Gaste kan gratis WiFi in die woonstel, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Kenny M
Saam met vriende
5.0
Had a good weekend. Had a wonderful time and I will definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Cara D
Saam met vriende
5.0
Die beste ooit. Dit is definitief 'n eenheid waar ek myself en vriende weer wil bevind. Ek sal dit oor en oor kies. Dit was een van die beste wat ons ...
Sien meer
Okt 2023
Kurt W
Gesin met tieners
5.0
The kids had a great time. Me, myself, and my wife had our relaxing time, plus waking up to a beautiful view of the ocean right by o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Telola A
Gesin met klein kinders
4.8
Enjoyable and relaxing. Really great place to stay. With all the activities available, it really has a holiday feel. The clubhouse need...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Nadine H
Gesin met klein kinders
4.4
Baie lekker gekuier, home away from home. Die plek is pragtig en netjies met 'n baie mooi uitsig, net soos op die foto's. Die eenheid is goed toegerus...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Philisety Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Hermanus Beach Club 200, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simplicity with an Ocean View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club 200, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3f622ee6463c3fd4c7f793ad15e0af613e217f1eb9348480c491a7c986b11367d6885dfa2eeae9744a106c540de86f74ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Church Street 200 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.435875361644 19.214802264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang