Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sixty B

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 60, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sixty B bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Campher Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel is op 'n woonerf geleë waar die eienaars ook woon.

Die oopplan-woonstel het sy eie privaat tuin met 'n ingeboude braai en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n kombuisie.

Die kombuisie is met 'n Snappy Chef-induksiestoof met 1 plaat, 'n ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel spog met gratis WiFi en 'n TV met Netflix en Showmax, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Theunis H
Saam met lewensmaat
5.0
Een nag se verblyf het 'n groot indruk by my geskep om weer te kom kuier. Baie gerieflik en veilig. Sal beslis weer van hul verblyf gebruik maak.
Jul 2024
Harkon K
5.0
Baie netjies en skoon. Ja, ek het baie lekker gebly.
Jul 2024
Tanya M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Vriendelik en behulpsaam, alles mooi en netjies.
Apr 2024
Maria P
Saam met lewensmaat
4.6
Bo verwagting. Uitstekend. Vriendelike ontvangs. Baie netjies.
Des 2023
Wallace S
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Stil en veilig daar. Kort net 'n klein wasgoedlyn vir handdoeke om droog te raak. Vroeg op en laat terug met gee...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Willem Olckers-straat 60, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sixty B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 60, Despatch, 6220, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30f08094b9e3d6fbed6b8af806fa9e09ca104afc6b4f9b65060c995a06c0bc464b957115fbf4ba0858eefd28161f6509f255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 60 Willem Olckers Street Despatch 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.807500072074 25.451076582209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang