Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sixty-Five Guest Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg 65, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sixty-Five Guest Suite is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth), wat dit ideaal maak vir sakereise, oornagverblyf of rustige vakansies. Dit bied maklike toegang tot die lughawe, winkelsentrums, restaurante en skilderagtige strande.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n moderne oopplan-ontwerp met 'n sitarea en kombuisarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n instapkas met genoeg kasruimte.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.

Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf het ook 'n omsetter en sonkrag-aangedrewe stelsel in die geval van beurtkrag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elme S
5.0
Beslis die moeite werd. Verblyf was puik en netjies, geen probleme, eienaar was vriendelik en behulpsaam en plek was heerlik uitgelê vir die nag se ve...
Sien meer
Feb 2025
Belinda D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tuis en welkom gevoel. Ons het baie lekker geslaap, net jammer tyd het ons nie toegelaat om geriewe en gasvryheid langer te kon geniet nie, maar ...
Sien meer
Feb 2025
Yolandi P
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik, silwerskoon en sakpas! Volledig toegerus met alles wat jy nodig het in 'n goeie area en loopafstand vanaf restaurante.
Mrt 2024
Riaan E
4.6
Oornag verblyf. Baie gerieflik en veilig. Eenheid is goed toegerus. Bonus is onderdak parkering reg voor eenheid. Net oorgeslaap, maar ek sou geriefli...
Sien meer
Mrt 2025
Bulelwa F
Saam met lewensmaat
4.4
It was a lovely stay, always a room for improvement. The place is beautiful and the price is worth it without a doubt. Upon arrival, wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Prospect-weg 65, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sixty-Five Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg 65, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA364552b15f96b4e21e9396851db01cdade6b2a52c7c9c75a3cca85c6688788cb3792d47ff947d6dd1cb24659197a5a8a5526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 65 Prospect Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.9771 25.5919344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011