Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ Solomon 8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Sleep @ Solomon 8
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Thato M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato M

It's a safe and clean place.

It was a nice place and they were friendly. I didn't like the fact that they didn't allow visitors even though they didn't come to do sleepovers. Their WiFi kept on losing network most of the time.

Dries V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Beslis waarde vir geld.

Die verblyf is ruim en baie netjies en skoon, en die gasheer is ook baie behulpsaam. Sal beslis weer by hulle boek.

Lizette D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Skoon en veilig.

Kamer mooi skoon en perfek ingerig vir ons oorslaap.

Annemarie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Fabulous and very comfortable.

Beautiful, clean, and well-equipped. A beautiful fragrance. Hosts were very friendly and helpful.

Nedine D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine D

Ongelooflike mooi eenheid. 10 uit 10!

Ons het ongelooflik lekker gebly! Die eenheid was pragtig met 'n lekker groot stort en groot bad, en die tuin was pragtig! Lekker geslaap op daardie groot bed! Sal dit vir seker aanbeveel. Veilige parkering vir motor. Gasheer was baie vriendelik. Oulike kombuisie. Amazing! 10/10. Gaan vir seker weer daar kom oorslaap.

Arina V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V

Rustig, privaat, stil, skoon en netjies.

Baie lekker, veilig, stil en privaat.

Angelique W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique W

Baie lekker gebly, alles was mooi netjies en skoon. Lieflike plek.

Ja, het lekker gebly. Ek sal net aanraai dat daar 'n beskuitjie en melk is vir die oggendkoffie.

Werner M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Alles was reg en skoon.

Baie lekker daar geslaap na 'n lang dag op die langpad.

Arina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V

Skoon, netjies, goed geleë en gasvrye ontvang.

Sien sterre.

Johanna E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna E

Die woonstel was skoon en het voldoen aan ons behoeftes.

Die woonbuurt is stil en skoon, en die woonstelletjie was skoon en het voldoen aan ons behoeftes. Ek dink egter die bed kort 'n nuwe matras.

Nico P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Gemaklik, ontspanne en rustig.

Dit is 'n gemaklike, ontspanne verblyfervaring. Die gasvrou het baie moeite gedoen om ons tegemoet te kom en te help, 10 uit 10 daarvoor. Die week wat ons daar gebly het, was dit besonder warm weer, maar die swembad het baie gehelp om ons af te koel. Ons het in die kamer teen die woonhuis gebly en die kamer en badkamer is baie mooi en netjies. Weens waterprobleme in Kimberley kon die waterverkoelingstelsel nie heeltyd aanbly nie - wat dit met tye ongemaklik warm gemaak het.

Anton C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anton C

Heerlik.

Sal beslis weer daar gaan bly. Die eienaars is gasvry en baie akkommoderend. Kan Sleep @ Solomon 8 vir enige iemand aanbeveel.

Edwil V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Edwil V

Dit was slegs 'n oornagplek.

Goed gebly. Was bietjie besorg oor die veiligheid van die voertuie buite, maar daar is darem honde wat geblaf het.

Destiny K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Destiny K

Peaceful and relaxing.

We had a very lovely stay and will definitely be coming back.

Johlette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S

Dit is 'n baie netjiese plekkie met alle geriewe wat 'n mens nodig het. Alles was perfek en Liesel het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Sien bostaande kommentaar.

Nadine H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Highly recommended. A blissful experience.

We had an absolutely fantastic time during our stay at Sleep @ Solomon 8. Liesel and JJ were exceptional hosts who went above and beyond to make us feel welcome and at home. Their friendly and helpful demeanor really made our trip all the more enjoyable. The room itself was immaculate and full of natural light, making it a wonderful place to relax and unwind. The bed was incredibly comfortable. We also truly enjoyed the option to request a Saturday braai pack, which allowed us to either cook for ourselves or share with others. Overall, we couldn't have asked for a better experience. We highly recommend this place to anyone looking for a comfortable and relaxing getaway. Thank you once again to JJ and Liesel for their kindness and generosity - we can't wait to visit again soon.

Gerhardt S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S

Ideaal vir sakereis-akkommodasie of wegbreek vir 'n paartjie.

Liesel en JJ gee mens privaatheid en die eenheid is omtrent 30 meter van hul huis. Ek het een of twee versoeke telefonies oorgedra en is vinnig en vriendelik gehelp. Die eenheid is ruim genoeg, die geriewe is genoegsaam, die Wi-Fi en geen load shedding was wonderlik. Die sit/ braai-area is voldoende en privaat. Selfsorg-items is alles daar. Parkering is onderdak, super. Veiligheid is goed. Ligging is puik, naby alles. Modern, goed belig en goeie dekor. Die honde en die kinders was in die agtergrond, maar hul was 'n aanwins vir die atmosfeer en huislikheid. Sterk aanbeveel!

Lorette L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette L

It was great, the cleanliness, the hospitality.

Our hosts are very friendly. I highly recommend it. We will definitely be back.

Rita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Veilig, kompak en netjies.

Wonderlike, vriendelike verwelkoming. Liesel en JJ gaan uit hul pad om seker te maak dat jy gemaklik en gerieflik is. Baie dankie!

Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Gerieflik.

Dis privaat, gelieflik ingerig. Lekker gebly.

Ivan O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan O

Had a pleasant stay and will definitely go back and also refer to friends and family.

Will definitely recommend to friends and family. Everything was perfect with no issues and felt safe as my vehicle was secured and safely parked. Thanks to the friendly hosts Liezel and JJ, and not excluding the two dogs. Thanks for the TV in the room.

Hanlie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S

Die kamer is sentraal geleë, netjies, skoon en smaakvol gemeubileer.

Ons het eers laat ingeboek a.g.v. probleme langs die pad. Die mense was baie akkommoderend, behulpsaam en vriendelik. Die braai-area is gerieflik reg voor die deur en privaat.

Gomolemo S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gomolemo S

It was comfortable and lovely.

Nice clean room, lovely kitchenette and the owner was friendly to us. The only thing missing is a TV but I enjoyed my stay.

Fanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Die plek was baie netjies en skoon.

Dit was rustig en stil en dit baie geniet.

Margo B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margo B

Friendly, relaxed and convenient.

We had a short visit and did not have time to visit most of the sights.

Elize D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Safe, comfortable with great hospitality. Thank you Liesel and JJ.

A TV would be a plus.

Jolene M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Rustig en alles wat ek nodig gehad het.

Netjies en bekostigbaar.

Denise D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Peaceful and pleasant.

Will definitely stay again, JJ and Liesel make your stay comfortable and inviting. Didn't want to leave!

Charmaine A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A

Baie oulik, en naby meeste winkels.

Dankie vir die vinnige ontvangs, weet ons was bietjie vroeg, maar julle was baie nice.

Jacques M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M

Rustig en baie veilig.

Baie lekker wegbreek van alledaagse roetines. Het dit baie geniet en lekker gerus voor die lang pad. Baie dankie Liezel en JJ.

Vanaf R695
R695 R556
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R695 R556
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e36709fc1d8498df9ce358c50b59ec27040c98a67414ac31e17d5ecdf4e5d8ba21a4412dfe5e02651d1b347236e54b35877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R556 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 8 Solomon Street Klisser 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -28.75306 24.77875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang