SleepOver Beitbridge
Beskrywing
Die eenhede het elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke, seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Verder het elke eenheid 'n lessenaar, yskassie en skuifdeure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in 'n tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is 'n winkel op die perseel was pasteitjies, verhit-en-eet-maaltye, drank, koffie en koeldrank verkoop.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede het elk lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke, seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Verder het elke eenheid 'n lessenaar, yskassie en skuifdeure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in 'n tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is 'n winkel op die perseel was pasteitjies, verhit-en-eet-maaltye, drank, koffie en koeldrank verkoop.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede het elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Daar is slaapplek vir 2 kinders onder die ouderdom van 12 op 'n enkel-uitvoubedjies. Linne, handdoeke, seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Verder het elke eenheid 'n lessenaar, yskassie en skuifdeure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in 'n tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is 'n winkel op die perseel was pasteitjies, verhit-en-eet-maaltye, drank, koffie en koeldrank verkoop.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beitbrug Township Erf 14, Beit Bridge, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang