SleepOver KMIA
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dubbelkamer
- Slegs die kamer.
- 2 Enkelbed-kamer
- Slegs die kamer.
- Gesinskamer
- Slegs die kamer.
Huisreëls
Daar is ’n gerieflikheidswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye, alkohol, koffie en koeldranke verkoop
Neem asb. kennis dat die eenhede nie ten volle toegerus is vir selfsorg nie, aangesien daar nie ’n stoof en oond is nie. Daar is wel verhit-en-eetgeriewe.
Rook binne is verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: KMIA-weg, Erf 2 Primkop Lughawe, Witrivier, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang