Soft Landing
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 3, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Soft Landing bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in 'n woonstel in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) naby Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Dis 'n uitstekende keuse vir 'n klein gesin of reisigers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike sitplek.
Dié area lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n sekuriteitshek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 3de Laan 3, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Walmer Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 3, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang