Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soloko Wildplaas

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Hein D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Baie lekker en rustig! Soloko Wildplaas was 'n lekker wegbreek en sal vir seker weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme K
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Fantasties. Baie lekker. Schalk gaan uit sy pad vir gaste. Ons het die groot huis met sy braai en swembad terdeë geniet. En die kinders het die diere baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Loved watching the game (nyalas) walking past from where we stayed. Nice wooden cabin, relaxed atmosphere, ideal for families with children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Geniet. Aangename verblyf. Mooi area. Rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aidan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Fantasties en waarde vir geld. Baie lekker gebly en kinders het die swembad baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Peter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

N lekke (slaap) tyd weg van die stad se gedruis. Kuier was baie lekker. Schalk en Denise was baie behulpsaam en gasvry. Schalk Jr is sy ouers se regterhand en 'n regte ysterman! Dankie vir die droë hout en lekker Ouma beskuit. Die safari met Schalk Snr was insiggewend en interessant. Dankie vir jou tyd en moeite, Schalk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Lekker in die bos. Baie lekker gebly. Dankie aan gasheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Najaat J
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Totally amazing. Wow! What an amazing experience. If you want to experience the true beauty of wildlife, then I would recommend Soloko Wildplaas. Please don't get me wrong; I am extremely scared of the unknown, but this experience was totally phenomenal. I can literally say I stood so close to the giraffes, impalas, and wildebeest. Denise and her family are so kind and friendly. They even offered my family and me a game drive at no additional cost. This was definitely a holiday to remember.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Wow! What a beautiful, fantastic setting and experience with wildlife virtually coming to greet you. Hosts and management team, Denise and Schalk, are just great and extremely helpful in making our stay an enjoyable one. Wishing them well in their future plans for the resort and will be revisiting in the nearby future to enjoy this beautiful part of the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Graeme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5,8 km vanaf die R62, Soloko Wildplaas, 20 km vanaf Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a93db3c893606633dd2c6356342e48a36cc41c43d1424c4f79b6e50d7339e9d7e16bde174ca9df32f36a5f179bae6f95a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 5.8 km from the R62 Soloko Wildplaas 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.928882399326 24.399089414246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang