Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Speedo's en Crocs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dion F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Enjoyable and awesome memories made. House is very spacious and neat with easy access to the shops and harbour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenice B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was awesome en rustig. Verwelkoming was baie goed, almal hulle baie geniet, ons beoog om weer te kom, is 'n uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen A
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

It was amazing. We loved our stay, the place is well-equipped compared to other places I stayed at. I would definitely recommend it to my friends and family and others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelina S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Fantasies, veilige area, volledig toegerus. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Rustige atmosfeer en area. Sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen S
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

'n Heerlike vriendelike ondervinding van begin tot einde! Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die huis is lieflik sentraal, baie gemaklik, netjies en het alles wat mens nodig het om lekker as 'n groot groep saam te kan kuier. Daar is genoeg parkering, lekker braaigeriewe, lieflike groot tafels om gesellig om te verkeer, alles in die kombuis wat mens nodig het om te onthaal, 2 x TV's met DSTV (en meer), WiFi ens. om dit 'n lekker "home away from home" atmosfeer te gee. Die eienaars en die plaaslike dame wat ons gehelp het met toegang tot die huis is albei baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Ons kan Speedo's en Crocs 100% aanbeveel en sal beslis weer dit bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol Ann S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Fantabulous. Wow, we were wowed. From the time I booked the house, everything went smoothly. Got to Speedo's en Crocs, and was welcomed by lovely Annerien. The house is beautiful and spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Rustigheid, veilig, mooi, geselig en netjies. Ons almal het baie lekker gekuier. Die huis is perfek vir vriende en familie of 'n groot groep mense. Baie netjies en baie veilig. Mooi huis met oorgenoeg spasie. Baie lekker kuier in braai-area agter met die mooi uitsig bo-op die dek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saahera R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

It was amazing. Perfect accommodation for a big family, it was way beyond our expectations, the house was neat and tidy and exactly like the pics.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Synthia V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

Perfect! Situated within walking distance from the ocean it is perfect for the kids to walk on their own. Neat and tidy on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tamryn P
Kort verblyf
4.4
Jul 2023

Lovely spacious home. Very safe. Loved the idea of a down- and upstairs kitchen with entertainment areas. However, there was no toilet paper in the bathrooms when we arrived. The downstairs kitchen sink and the upstairs bathroom sink were blocked the first night. Annerien did send someone to look at it the next morning. However, the drain did leak and had a smell over the weekend. We also had no hot water for most of our stay in the upstairs bathroom. Great place for a family vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R5 150
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R5 150
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seewierstraat 45, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3647bae4c690b6d1f4e6d94848f135e239f806d93f8dde34d21ccb0c053b7a2a31ef45133d474444e3ed274c22ba20f66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 150 per nag (plek vir 18) 36 5 1 5 45 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.805451 20.056603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang