Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Sonneweelde

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneweelde 9, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Stay @ Sonneweelde bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se erf in die hartjie van Goedemoed, Durbanville. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n sakereisiger.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike slaapbank vir 1 kind en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkelsentrums, restaurante en 'n wêreldklas-wynroete geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ashwill R
Gesin met klein kinders
5.0
Beslis sal ek daar weer wil kom slaap vir 'n langer tydperk. Wonderlik gewees. Kwaliteit vir die prys. Gasheer baie vriendelik.
Nov 2024
Leroux V
5.0
Satisfactory and very enjoyable. It was amazing! Would definitely stay there again. The people were friendly and helpful. Can't wait fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Ina C
Gesin met tieners
5.0
Veilig en sentraal. Ek hou van die ruimte, selfs al is die slaapbank oop. 'n 10/10 blyplekkie, baie netjies en privaat.
Okt 2024
Roelof S
Besigheidsreis
5.0
Was baie lekker en rustig. Was 'n fees gewees om te bly. Eienaars is baie vriendelik en laat jou tuis voel. Woonplek was skoon, netjies en goed uitgel...
Sien meer
Okt 2024
Rika V
5.0
Gerieflik, netjies en veilig. Eienaars was baie behulpsaam en gasvry.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Sonneweelde 9, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Sonneweelde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneweelde 9, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a881f155a1bcae65bf5e5762c3453fd457527450022ce7c057b859b3348fec1d70151e2bfd6dc2c120063c3cb876a8d9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 9 Sonneweelde Goedemoed 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8279364 18.6749693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang