Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Guests on 45

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolly-laan 45, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Guests on 45 is in die bekoorlike dorpie Rothdene geleë en dien as die perfekte toevlugsoord vir vakansiegangers of sakereisigers.

Verblyf word in 2 pragtige kamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed met sagte en skoon linne en 'n privaat ingang. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie en koffiestasie toegerus is. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV, internet, handdoeke en gehaltelinne in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met 'n klein braai-area. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar. Die verblyf is net 'n entjie vanaf 'n rits winkels en restaurante en om die draai van 'n gewilde troue-venue en karavaanpark.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Nicolien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Dolly-laan 45, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Gaste dink The Guests on 45 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Meyerton Gauteng
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolly-laan 45, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4d1b115e693e454f95b1cf79b4725cfcdf50c44146e48d87b66b30bec33e52f244c49252be836c2b4ba807e808312ad879e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 45 Dolly Avenue Rothdene 1961 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.608931 27.9966661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang