Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenrus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garbstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stellenrus is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir oornagverblyf.

Die eenheid beskik oor ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n aparte badkamer met ’n stort en toilet.

Die kombuis is met ’n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is braaigeriewe onder die bome, sowel as ’n gemeenskaplike swembad wat gedurende die somer beskikbaar is.

Stellenrus is 200 m vanaf die N1/N12 en 1 km vanaf die middedorp waar daar winkels en restaurante is. Gaste kan die Christian Barnard Museum en dorpsmusuem besoek, gaan stap, voetslaan, bergfietsry of 4x4-roetes doen. Daar is ’n groot verskeidenhied argitektuur-style wat gesien kan word in die dorp. Die Karoo Nasionale Park net buite die dorp het ’n groot verskeidenheid inheemse bokke en voëls, en die bedreigde oewerkonyn kan ook daar gesien word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Helena D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie Elsa vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Pragtige, skoon plek.
Nov 2023
Gerrit J
Saam met lewensmaat
5.0
Topklas en waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar Jacque le Roux en sy rifrughonde wat ewe vriendelik was. Ons is voorsien van br...
Sien meer
Okt 2023
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik! Als pragtig en smaakvol. Bste gasvrou, Elsa. Mooiste gastekamer. Sou permanent daar kon bly.
Jun 2023
Angelique B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike gasvryheid. Ons was ontvang met vriendelikheid en geakkommodeer ten volle. Alle geriewe was voor gesorg.
Apr 2023
Martin M
Saam met lewensmaat
4.8
Very friendly and hospitable people. Comfortable, clean facility. Will use again. The booking agents immediately got to work and reloca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Garbstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garbstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e2470acbe427a14cfbde31a2d0b8fa854c693281422be0cf4e839c98e63662eab9bb23c87024144b065b0b12573d44d179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3 Garb Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.338750535346 22.579772351867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang