Stoep At Steenbok Straat
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 11, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stoep At Steenbok Street bied gehalteverblyf in Komatipoort, 10 km vanaf die Krugerwildtuin, 9 km vanaf die Mosambiekse grens.
Die verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede en bied slaapplek vir altesaam 18 persone. Elke eenheid beskik oor 'n TV met DStv, lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat gaste benodig vir selfsorg, privaat braaigeriewe en nog baie meer.
Daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie en ontbyt is beskikbaar by die suster-instansie, Stoep Cafe wat naby geleë is.
Stoep At Steenbokstraat is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n basis van bedrywighede om daguitstappies na die Krugerwildtuin te maak, 'n oorslaapplek vir reisigers wat na Mosambiek of Swaziland op pad is, of net om hierdie wildryke area te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 71
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Steenbokstraat 11, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Stoep At Steenbok Straat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 11, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang