Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoepie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Athena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

My stay was magical! My stay was magic, scenery is majestic, Stoepie is perfect in every way, and service is superb! I also liked the restaurant in close proximity and the beach so close and within good view and distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ek gaan weer. Lekker, lekker. Wil weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons sien uit na die volgende kuier! Net 'n voorreg. Groete daar

Simon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very relaxing in a beautiful environment. Lovely walks on the pristine beach. Stoepie is a wonderful gem of a place. Spotlessly clean and comfortable, spitting distance to the beautiful bay and the excellent restaurant "Daai Plekkie in die Weskus."

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Best Simon Thank you for your comments. We appreciate it. We are happy to hear you enjoyed your stay. It was a privilege to meet you. Looking forward to your next visit. Regards Yvette and Kobus

Hendrik L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik. Baie lekker gebly, ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Baie dankie vir jul kuier en die positiewe kommentaar. Dit was 'n voorreg. Hoop om julle weer te sien. Groete

Suzanne F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vinniger oorslaap. Heerlik gekuier! Absoluut mal oor die dorpie en die huis. Sal definitief weer gaan. Eienaar het selfs netjies en emmertjies vir ons kinders gebring om op die strand te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Dankie vir die terugvoer! Jul kuiertjie word opreg waardeer en ons sien uit na jul volgende besoek. Alles was net 'n voorreg. Mooi loop, Yvette en Kobus.

Maritha B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

By Stoepie kry jy kans om rustig te ontspan en stilte van die Weskus te ervaar. Baie goed. Kommunikasie met die eienaar was baie goed, hulle doen vir seker alles om seker te maak dat aankoms en vertrek glad verloop. Verblyf was goed. Goed toegerus te huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Maritha, baie dankie vir die bespreking en terugvoer. Groetnis Yvette en Kobus

Jeandre L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Fantastiese verblyf met alle geriewe. Stoepie is 'n baie mooi huis, met alles wat 'n mens kan nodig kry. Dit is 'n paar tree van die water, en baie naby 'n lekker restaurant. Alles was silwerskoon, en die toesluitmotorhuis was 'n bonus. Ons gasvrou was wonderlik en het seker gemaak dat ons tuis voel. Ek sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Beste Jeandre, vriende en familie Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Dit was net 'n voorreg. Tot ons weer sien. Groetnis Yvette en Kobus

Elmari W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Blommetoer saam vriende. Wonderlike plekkie, met awesome ontvangs. Sal beslis terugkeer. Alles wat jy nodigheid is in eendheid. Pragtige view. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Hallo julle! Dankie vir die kuier en julle positiewe kommentaar. Julle is altyd welkom. Dit was n voorreg. Groetnis Yvette en Kobus

Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was uit 'n boek uit. Gaan beslis weer daar kuier, pragtige omgewing. Die plekkie is "pynlik netjies". Stoepie is netjies, skoon, als wat jy benodig en die gasvryheid van die eienaars is bo gemiddeld, wat jy lees en sien op die website is beslis wat jy kry, dit was 'n wegbreek duisend en die natuurskoon is onbeskryflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Liewe Jan Dankie vir julle kuier. Hierdie terugvoer maak dat alles wat ons en ons werkers vir ons gaste doen, die moeite werd. Dankie vir jul positiewe terugvoer en jul pragtige gesindheid. Ons sien uit na die beloofde kuier! Hoop en wens vir julle alles wat mooi is. Groetnis Yvette en Kobus

Annaliza D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Absoluut puik! Puik akkommodasie en eienaars! Sal beslis gou weer gaan! Baie dankie, Yvette en kie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Beste Annaliza Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en dit was ons voorreg om julle te kon huisves. Ons sien uit na jul volgende kuier. Groete. Yvette en Kobus

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 133

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe89077cb41e8e78804bd7b94bf8a3cc397dbc692160c52b680ae990b4ea58fad943dc6bd1408b33de61cf21dff4bde72be3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Beach Road Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.963511911738 17.885148313613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang