Stompneus 301
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal -laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Stompneus 301 is 'n selfsorgwoonstel in Hartenbos, in 'n kompleks met see-uitsigte in die verte.
Die woonstel bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. In die badkamer is 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Daar is 'n lieflike kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas,, mikrogolf, eetgerei en breekware asook, tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.
R100 se krag word gelaai en daarna is gaste self verantwoordelik om dit op te top indien dit op is.
Die kombuis lei na 'n sitarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale het. Skuifdeure lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.
Die kompleks het see-uitsig en is naby die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Almari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Port Natal -laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Stompneus 301 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal -laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap