Strelitzia
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 873R1 124 per nag, vir 4 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Strelitzia is 'n selfsorg-eenheid wat in die stil en rustige Bergkant in Gordonsbaai geleë is en bied ruim en gerieflike verblyf met baie geriewe en 'n asemrowende uitsig oor die hele Valsbaai-area.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea met lugversorging het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar. Daar is ook 'n wynyskas saam met 'n ysmasjien in die kroegarea met sitplek vir 2 mense.
Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe asook 'n plonspoel waar gaste kan afkoel.
Die ligging van Strelitzia is binne maklike bereik van die Wynlande, die strand, winkelsentrums en gholfbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Strelitzia het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang