Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strelitzia

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R430 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Wanneer die bespreking bevestig is, sal daar van gaste verwag word om hul adres en 'n afskrif of foto van hul ID of paspoort vir die gasteregister te voorsien.
Die swembad het 'n veiligheidsoortreksel wat oop- of toegemaak kan word en dit word op eie risiko gebruik. Kinders moet onder ouertoesig wees wanneer hulle die swembad gebruik.
Let daarop dat slegs geregistreerde gaste, soos op die bespreking aangedui, op die perseel toegelaat word. Besoekers in die algemeen, maar veral vir naweekverblyf, word nie toegelaat nie. In uitsonderlike gevalle kan dagbesoekers by langtermynverblyfgaste toegelaat word, volgens die uitsluitlike diskresie van die eienaar. Indien dit toegelaat word, kan 'n dagbesoekersfooi gehef word.
Slegs een baba tot en 2 met jaar oud word toegelaat mits gaste hul eie bababedjie voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7071d005613dd39df0882fceb4714e1bafab4410b8cc102c3280fc050fae17ae1d126631daeae0559e57299c440bfd64240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 27 Chapman Avenue Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161966317019 18.872905285359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang