Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strelitzia

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 873 R1 124 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Strelitzia is 'n selfsorg-eenheid wat in die stil en rustige Bergkant in Gordonsbaai geleë is en bied ruim en gerieflike verblyf met baie geriewe en 'n asemrowende uitsig oor die hele Valsbaai-area.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea met lugversorging het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar. Daar is ook 'n wynyskas saam met 'n ysmasjien in die kroegarea met sitplek vir 2 mense.

Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe asook 'n plonspoel waar gaste kan afkoel.

Die ligging van Strelitzia is binne maklike bereik van die Wynlande, die strand, winkelsentrums en gholfbane.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stefan B
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker. Ons het vreeslik lekker hier gebly, die plek was baie mooi en netjies. Sal enige iemand voorstel om hier te bly. 10 uit 10.
Jul 2024
Veronique B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely worth it. The house had everything we needed, including a braai spot, and the view was amazing. We actually wanted to stay l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Natasha F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig stil. Ons was baie goed ontvang. Die plek het alles wat jy sal nodig hê en is baie netjies en ruim. Dankie Hannes.
Jan 2024
Coenie P
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend. Het baie lekker gebly. Die plekkie is met alles wat mens begeer, toegerus. Dankie.
Sep 2024
Samantha W
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend. Definitief en sal dit vir enige persoon voorstel. Eienaar was baie behulpsaam.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strelitzia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 873
R 1 873 R 1 124
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 873
R 1 873 R 1 124
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7071d005613dd39df0882fceb4714e1bafab4410b8cc102c3280fc050fae17ae1d126631daeae0559e57299c440bfd64240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 873 nouVanaf R1 124 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 27 Chapman Avenue Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161966317019 18.872905285359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang