Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidersee Block 2

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Thank you. It was a wonderful week spent with the family. It was great. Perfect location and everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons wil graag weer bespreek vir volgende jaar. Laat weet wanneer ons kan voortgaan. Die verblyf was baie goed, ons het dit geniet. Kussings in slaapkamer 2 en 3 is nie goeie gehalte nie. Werkers rook by hul werkskamer. Die rook het in my kamer ingetrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netjies en oulike bly plek. Oulike plekkie, netjies en veilig. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Walter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Piele. Baie nice hoor. Het lekker kon braai en sit en geniet dit so baie dat kinders so in die strate tot laat aand kan speel en geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Rus vir die siel. Ons het baie lekker gebly, ons bly altyd lekker in die Suidersee plekkies. Nommer 15 kort beslis 'n nuwe braairooster; die huidige een is met drade vasgemaak, jy sukkel omtrent om vleis binne te hou. Ek het wel 'n voorstel: die privaatheid skerm tussen 14 en 15 kan julle solied maak, dit is nogals steurend as mens rustig wil braai en langsaan is kinders wat heeltyd vir jou loer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Heinrich K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlik! Stapafstande van see en Waterfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurel K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Heerlik en rustig. Ons het baie kort gebly, maar was beslis die moeite werd. Sal weer by Blok 2 bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Pleasantly nice. Very pleasant and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Baie lekker, stil, veilig, uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 424

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R930
R 930 R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R930
R 930 R 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 11, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156d51682dd798af0db1d4f0b465f4b64ffc4803be44d5d3ac8538423b872c3da82a5b7cb64c55bc5ab2dc56aafc6fe9d39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R930 nouVanaf R620 per nag (plek vir 2) 167 5 1 5 11 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.129510255655 22.115030597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang