Suncatcher Main House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile Boulevard 2, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Suncatcher is 'n pragtige en ruim vakansiehuis wat in St. Helenabaai geleë is, en dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende, aangesien die eiendom op Britannia-strand geleë is.
Hierdie eiendom beskik oor 2 aparte eenhede, die hoofhuis wat tot 8 gaste kan akkommodeer en nog een vir 2 gaste. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en die badkamers het 'n bad, stort of toilet.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, stoofplaat, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele.
Die oopplan-sitkamer en -eetarea bied oorgenoeg sitplek om te eet en te ontspan en sluit 'n binnenshuise kaggel en braai-area in, met 'n biljartkamer vir vermaak. 'n TV is in die sitkamer beskikbaar. Die sitkamer maak oop na 'n ruim houtdek met 'n vuurput en sitplek, perfek vir gesinstyd terwyl jy die see-uitsigte bewonder.
Veilige parkeerplek word aan gaste gebied. Vir diegene wat buitemuurse doendinge soek, is die strand reg op hul drumpel, of hulle kan 'n verskeidenheid doendinge in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 59
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Golden Mile Boulevard 2, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile Boulevard 2, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang