Suncatcher
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile Boulevard 2, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 850R3 080 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Suncatcher is 'n pragtige en ruim vakansiehuis in St. Helenabaai en is 'n ideale opsie vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende, aangesien die verblyf op Britannia-strand geleë is.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort, bad, wasbak en ongelooflike see-uitsigte. Die tweede en derde slaapkamers het ook elkeen 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelstapelbed in die vierde slaapkamer. Gaste in dié 3 slaapkamers deel 2 badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, stoofplaat ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die oopplan-sitarea en -eetarea het oorgenoeg sitplek, 'n binnenshuise kaggel en braai-area, asook 'n biljartarea. Daar is 'n TV is in die sitarea. Die sitarea lei na 'n groot houtdek met 'n vuurput, sitplek en see-uitsigte.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die strand op hul drumpel besoek of 'n verskeidenheid aktiwiteite in die area geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Golden Mile Boulevard 2, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile Boulevard 2, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang