Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir-straat 14, Village Du Reservoir, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunflower Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansievilla met natuurlike afwerkings in die hartjie van Villa Du Reservoir in Franschhoek. Dit is 'n uitstekende keuse vir 'n gesin of toeriste wat graag dié pragtige wynvallei wil verken aangesien dit naby omliggende wynplase is. Daar is ook 'n swembad op die perseel.

Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorgign en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dubbeldeure lei na 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie. Die stoep lei na 'n lowerryke tuin met 'n swembad en sonstoele waar gaste lekker kan sonbaai. Die omliggende area bied 'n rits aktiwiteite insluitend bergfiets- en voetslaanroetes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Reservoir-straat 14, Village Du Reservoir, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir-straat 14, Village Du Reservoir, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2b4b19b02eaae369cd52186edc9feb1e26ea21b1d70971574462086b65a4fa4e21979af175984a47297565547f4e6f9cfc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 6) 14 Reservoir Street Village Du Reservoir 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91004 19.12404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang