Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Penguin Studio Flat
Vanaf R1 400
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Penguin Studio Flat is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea met 'n tafel en stoele en 'n sitarea met 'n uitsig oor die see, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Die ateljeewoonstel lei na 'n privaat stoep met onderdakbraaigeriewe, 'n buitetafel en stoele, en 'n uitsig oor die Walkerbaai-see en op die berge. Veilige parkeerplek is langs die eenheid op die perseel beskikbaar. Let dat hierdie eenheid nie troeteldiervriendelik is nie en nie 'n tuin het nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
DStv
Volle pakket
Braai
Privaat, Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Buite
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Privaat, Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 2
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gespesifiseer is, word toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen formele partytjies of geleenthede mag by die huis aangebied word nie.
Gaste mag nie besoekers ontvang sonder om die eienaars in kennis te stel nie.
Slaap op die rusbanke word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of alkoholmisbruik word toegelaat nie.
Rook is verbode binne die eenhede.
Respekteer asseblief die eiendom, meubels en ander gaste.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor aankoms of in kontant met aankoms betaal word.
Dit sal per EFT terugbetaal word binne 48 uur nadat die huis skoongemaak en geïnspekteer is.
Enige skade tydens verblyf moet by vertrek by die eienaar aangemeld word.
Indien enige skade voorkom, sal die koste van die deposito afgetrek word voordat die oorblywende bedrag per EFT terugbetaal word.
Gaste word gevra om die huis in 'n redelike toestand te verlaat en vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser te laai.
Alle oorblywende skottelgoed moet gewas of in die skottelgoedwasser geplaas word.
Gaste wat in die Penguin Studio Flat bly, moet seker maak dat alle skottelgoed voor vertrek gewas word.
Indien die eenhede in 'n slordige toestand gelaat word of as items of meubels beskadig is, sal ekstra koste gehef word, en die breekskadedeposito kan teruggehou word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dolphin Garden Suite
Vanaf R1 600
R 1 600 R 960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 kwaliteit enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n knus sit- en eetkamer met 'n etenstafel, stoele en 'n gemaklike rusbank. 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sit- en eetkamer lei na 'n lang stoep met 'n vuurput, met 'n bedekte tafel en stoele, en trappe na die tuin. Die eenheid bied lieflike ononderbroke see- en berguitsigte. Daar is ook 'n binnehof met 'n onderdakbraai en ingeboude sitplek. Parkeerplek is voor die ingang beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Volle pakket
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Skottelgoedwasser
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gespesifiseer is, word toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen formele partytjies of geleenthede mag by die huis aangebied word nie.
Gaste mag nie besoekers ontvang sonder om die eienaars in kennis te stel nie.
Slaap op die rusbanke word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of alkoholmisbruik word toegelaat nie.
Rook is verbode binne die eenhede.
Respekteer asseblief die eiendom, meubels en ander gaste.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor aankoms of in kontant met aankoms betaal word.
Dit sal per EFT terugbetaal word binne 48 uur nadat die huis skoongemaak en geïnspekteer is.
Enige skade tydens verblyf moet by vertrek by die eienaar aangemeld word.
Indien enige skade voorkom, sal die koste van die deposito afgetrek word voordat die oorblywende bedrag per EFT terugbetaal word.
Gaste word gevra om die huis in 'n redelike toestand te verlaat en vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser te laai.
Alle oorblywende skottelgoed moet gewas of in die skottelgoedwasser geplaas word.
Gaste wat in die Penguin Studio Flat bly, moet seker maak dat alle skottelgoed voor vertrek gewas word.
Indien die eenhede in 'n slordige toestand gelaat word of as items of meubels beskadig is, sal ekstra koste gehef word, en die breekskadedeposito kan teruggehou word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Whale Manor @ Sunset Bliss
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Whale Manor is 'n ruim eenheid met slaapplek vir 6 gaste en 'n onderdakstoep, braai-area en 'n kaggel. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers, waarvan een 'n see-uitsig het, het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die aparte ruim badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die opwas gedeelte. Die eetkamer het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n groot rusbank en gemakstoele, 'n kaggel en lei na 'n balkon met 'n onderdakbraai-area, etenstafel en 'n onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai se see en op die berge. Die eenheid bied parkeerplek op die perseel voor die ingang. Gratis WiFi en die volle DStv-pakket is ingesluit. Let dat hierdie eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Volle pakket
Kaggel
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Balkon
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Skottelgoedwasser
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gespesifiseer is, word toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen formele partytjies of geleenthede mag by die huis aangebied word nie.
Gaste mag nie besoekers ontvang sonder om die eienaars in kennis te stel nie.
Slaap op die rusbanke word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of alkoholmisbruik word toegelaat nie.
Rook is verbode binne die eenhede.
Respekteer asseblief die eiendom, meubels en ander gaste.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor aankoms of in kontant met aankoms betaal word.
Dit sal per EFT terugbetaal word binne 48 uur nadat die huis skoongemaak en geïnspekteer is.
Enige skade tydens verblyf moet by vertrek by die eienaar aangemeld word.
Indien enige skade voorkom, sal die koste van die deposito afgetrek word voordat die oorblywende bedrag per EFT terugbetaal word.
Gaste word gevra om die huis in 'n redelike toestand te verlaat en vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser te laai.
Alle oorblywende skottelgoed moet gewas of in die skottelgoedwasser geplaas word.
Gaste wat in die Penguin Studio Flat bly, moet seker maak dat alle skottelgoed voor vertrek gewas word.
Indien die eenhede in 'n slordige toestand gelaat word of as items of meubels beskadig is, sal ekstra koste gehef word, en die breekskadedeposito kan teruggehou word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6feda29f4842a31ef92bcb46dab632e79a36e3d573f4f25c42e70a34d2127813cd030101ec265a14000ce2101935f2fd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 291 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang