Sunset Breeze
Description
Sunset Haven is in Strand, Wes-Kaap, geleë en is 'n lieflike woonstel oorkant die strand. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie met 'n pragtige see-uitsig. Sunset Haven het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, hitteplaat, potte en panne. 'n TV met Netflix. Gaste moet asb. hul eie aanmeldbesonderhede gebruik om te stroom. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die etenstafel het 2 sitplekke en bied 'n see-uitsig. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, restuarant en koffiewinkel. Hierdie eenheid het 'n tandem-parkeerplek wat gedeel word en werk op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Onderdakparkeerplek is teen 'n ekstra koste per nag beskikbaar, en buite agter die hotel is parkeerplek met sekuriteit.
Room/Unit Overview
Bedroom
1 x Queen Bed
Bathroom
Shower, Toilet
Rates
More room/unit pictures
What you'll find here
Popular
Bathroom
Bedroom & Laundry
Entertainment
Heating & Cooling
Kitchen & Dining
Parking & Access
Rules & Safety
Utilities & Office
Cancellation Policy
More than 1 month before check-in | 50%deposit refunded |
More than 2 weeks before check-in | 25%deposit refunded |
Less than 2 weeks before check-in | 0%deposit refunded |
Description
Gesinskamer met see-uitsig: Ideaal vir 'n groep van gesin van 4 met 'n gesamentlike sitkamer en kombuisie. Pragtige uitsig oor die Valsbaai Seelandskap & Helderberg. • 1 Slaapkamer met koningin grootte bed) • Sitkamer met slaapbank • Koffiestasie • Kombuisie • Wi-Fi • Haardroër • Fans • TV met Netflix • Badkamer geriewe • Kamerdienste vanaf The Cove-koffiewinkel • Balkon (Parkering beskikbaar)
Room/Unit Overview
Bedroom
1 x Queen Bed
1 x Double Sleeper Couch
Bathroom
Shower, Toilet
Rates
More room/unit pictures
What you'll find here
Popular
Bathroom
Bedroom & Laundry
Entertainment
Heating & Cooling
Kitchen & Dining
Outdoor
Rules & Safety
Services & Conveniences
Price Includes
Rates displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Cancellation Policy
More than 1 month before check-in | 50%deposit refunded |
More than 2 weeks before check-in | 25%deposit refunded |
Less than 2 weeks before check-in | 0%deposit refunded |
- Capacity: 6 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 16 Strand Road, Strand, Kaapstad, 7130, Western Cape
Welcome to LekkeSlaap
Welcome back!
Reset your password?
Join our newsletter!
Create an account to manage your bookings
Log in to your LekkeSlaap account
Enter your email address to get started
Subscribe to receive special offers