Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Taaibos

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Taaibos is 'n houthuisie op die eienaar se perseel in die hartjie van 'n woud in Wilderness Heights. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die hele huis is tot gaste se beskikking.

Dié houthuisie is aan die bopunt van die perseel geleë en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopvou-rusbank vir kinders.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar en hierdie verblyf het rugsteunktag.

Voor die huis is 'n hout stoep met tuinmeubels en 'n gasbraai. Hier kan gaste na die voëls in die woud kyk. Daar is ook 'n hout buitebraai langs die huisie.

Taaibos het bystandkrag en dus is alle toestelle (behalwe die oond) en ligte bestand teen beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Paul S
5.0
Taaibos is die regte plek as jy wil afskakel en rus vind vir jou denke. Taaibos was 'n uitstekende keuse! Die eenheid is teen die heuwel-area in Wilde...
Sien meer
Des 2024
Annarie J
5.0
Perfek, mal oor al die voëls wat sing, sit op die stoep en werk. Baie lekker! Alles daar wat mens nodig het.
Nov 2024
Catherine F
5.0
Far too short. Exquisite surroundings. The ultimate break from a stressful job! I had such a restful sleep after a long work week. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Sonette V
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning cottage, rustige atmosfeer, beslis weer daar oorbly. Taaibos was die stilte, rustigheid, om nie van die netheid van die cottage te praat nie!...
Sien meer
Apr 2024
Brittany M
5.0
A lovely neat cottage in a great convenient location. Relaxing and enjoyable. The neat cottage is conveniently located. There was power...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Taaibos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc6095ed40121f3f1ce4da0b181c5366636dc1a53613a198ce424e5d2647785c95720170d4f1572db129a4100215ba9db6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 554 Taaibos Road Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.977770725904 22.577971297953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345