Tarentaal Nes
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2025 tot 28 Apr 2025.
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaal 229, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
-
Vanaf
R1 020R816 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Tarentaal Nes is 'n ruim vakansiehuis in die bekende Leeupoort Vakansiedorp en dis ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat wil wegbreek vir 'n naweek.
Die ruim huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik.
Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea met 'n stapelbed vir 1 volwassene en 1 kind sowel as 'n enkelbed met 'n uittrekbed vir 1 volwassenes. Die leefarea het 'n rottangsitkamerstel en 'n slim-TV met OpenView. Daar is stroomdienste vir gaste wat hul eie rekeninge het, en gaste moet hul eie mobiele WiFi saambring. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel in die middel.
Die sitarea lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die skuifdeure maak op 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n boma met braaigeriewe oop. Gaste sal deur wild soos kameelperde, sebras en impalas gegroet word.
Gaste het toegang tot 'n privaat plonspoel op die perseel.
Die oord het 2 swembaddens en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Daar is voetslaan- en fietsryroetes vir aktiewe gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Tarentaal 229, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
- Gaste dink Tarentaal Nes het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaal 229, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo