Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Tarentaal Nes

Wo.
19de19Feb
Do.
20ste20Feb
Vr.
21ste21Feb
Sa.
22ste22Feb
So.
23ste23Feb
Mo.
24ste24Feb
Di.
25ste25Feb
Wo.
26ste26Feb
Do.
27ste27Feb
Tarentaal Nes
Slaapplek vir tot 8 mense
VOL
VOL
R1 020
per nag
vir 6
VOL
R1 170
per nag
vir 6
R1 020
per nag
vir 6
R1 020
per nag
vir 6
R1 020
per nag
vir 6
R1 020
per nag
vir 6
R1 020
per nag
vir 6
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R490 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2024 tot 19 Mrt 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 21 Mar 2024 tot 19 Apr 2024 en 05 Dec 2025 to 03 Jan 2026.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 21 Mar 2024 tot 19 Apr 2024 en 05 Dec 2025 to 03 Jan 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Linne en skoon beddegoed word voorsien.
Sonkragligte in en om die huis.
Gas- en elektriese stoof.
Toegang tot wildreservaat.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R850 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie is 'n selfsorgeenheid. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke, skoonmaakmiddels en skottelgoedwaspille saambring.
Die huis word as geheel verhuur.
Daar is onderdakparkeerplek.
Die administrasiefooi is slegs vir toegang vir 1 voertuig. Dit beloop R100 per voertuig ekstra.
Let asb. dat die lugversorging met koopkrag werk.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 020
R 1 020 R 816
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 020
R 1 020 R 816
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal 229, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77a9822f0840a039c3147feac14c5c78bc870a1c7754d5a0b912896d2ec4c8ffa3c7652c841426ad23b48dd9477c1a283e4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R816 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 229 Tarentaal Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.91299385402 27.645228143061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789