Tehila House
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaapplekstraat 92, Heroldsbaai, 6551, Wes-Kaap
-
Vanaf
R10 240R7 168 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Tehila House is 'n pragtige selfsorghuis in die kusdorpie Heroldsbaai op die Tuinroete. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die ruim leefarea het rusbanke, 'n kaggel, TV en etenstafel. Dit lei na die balkon met 'n see-uitsig, etenstafel en braaigeriewe. WiFi is nie beskikbaar nie, en DStv is op versoek beskikbaar.
Parkeerplek op die perseel met 'n alarmstelsel is beskikbaar. Die verblyf is naby die strand en buurdorpe soos George waar daar winkels en restaurante is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Minette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Slaapplekstraat 92, Heroldsbaai, 6551, Wes-Kaap
- Gaste dink Tehila House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaapplekstraat 92, Heroldsbaai, 6551, Wes-Kaap