Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehila House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 92, Heroldsbaai, 6551, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R1 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tehila House is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die klein kusdorpie Heroldsbaai in die Tuinroete. Hierdie eiendom is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende huis terwyl hulle hul vakansie geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het dubbelbeddens, terwyl die derde en vierde slaapkamers albei 2 enkelbeddens het. Die twee gedeelde badkamers het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die ruim leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n TV en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n balkon wat oor die see uitkyk en beskik oor 'n etenstafel en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af en 'n alarmstelsel op die perseel. Hierdie eiendom is naby die strand en naburige dorpe soos George waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tehila House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Slaapplekstraat 92, Heroldsbaai, 6551, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tehila House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 92, Heroldsbaai, 6551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb35db820f793cc019dcc2d88cb0b4109fd2d16f6361219b8bba5c1b11be318d2b8aaa0bf5c8e0a027cdacbb4eaa3b3391c8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 92 Slaapplek Street Herolds Bay 6551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.05197718094 22.396874427796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang