The Catalyst
Beskrywing
Die Deluxe-kamers is gerieflik en ruim. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis koffie en tee, luukse katoenlinne, lugversorging, 'n sitarea, 'n haardroër, 'n strykyster en strykplank, en 'n elektriese kluis in. Die kroegyskassie kan op versoek en teen ekstra koste volgemaak word. Internasionale verbindingstukke is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoed- en droogskoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Vervoer na en vanaf die lughawe, stad en restaurant kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Tariewe word in Suid -Afrikaanse rand (ZAR) kwoteer en kan onderhewig wees aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Veranderinge verwys na veranderinge aan BTW-koerse wat deur die regering opgelê word of wisselkoersskommelinge buite Newmark Hotels se beheer
'n Maksimum van 2 volwassenes kan per kamer gehuisves word.
By The Catalyst kan 2 volwassenes en 1 kind tussen 4 en 16 jaar teen 'n ekstr akoste in die Premium Suites geakkommodeer word.
Die personeel van die hotel kan 'n kinderoppasdiens reël - dit is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar; minimum kennisgewing van 24 uur word vereis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Premium-suites is ruim en het 'n unieke uitleg, insluitend 'n aparte slaapkamer, kombuis en sitarea, met skakeldeure na die Deluxe-kamers. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n toegeruste kombuisie, gratis koffie en tee, luukse katoenlinne, lugversorging, 'n sit- en eetarea, kamerjasse, 'n haardroër, 'n strykyster en strykplank, en 'n elektriese kluis in. Die kroegyskassie kan op versoek en teen ekstra koste volgemaak word. Internasionale verbindingstukke is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoed- en droogskoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Vervoer na en vanaf die lughawe, stad en restaurant kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Tariewe word in Suid -Afrikaanse rand (ZAR) kwoteer en kan onderhewig wees aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Veranderinge verwys na veranderinge aan BTW-koerse wat deur die regering opgelê word of wisselkoersskommelinge buite Newmark Hotels se beheer
'n Maksimum van 2 volwassenes kan per kamer gehuisves word.
By The Catalyst kan 2 volwassenes en 1 kind tussen 4 en 16 jaar teen 'n ekstr akoste in die Premium Suites geakkommodeer word.
Die personeel van die hotel kan 'n kinderoppasdiens reël - dit is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar; minimum kennisgewing van 24 uur word vereis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 408 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 100 Wierdaweg E, Wierdavallei, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang