Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's Selfcatering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nadria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Annie's Selfcatering Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Estelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Amazing place.

Our stay was amazing. Will definitely stay here again in the future. It is so safe and quiet and child friendly. I would recommend this place to anyone anytime. Thank you so much, we really enjoyed our stay at Annie's Self-catering Accommodation.

Annie's Selfcatering Accommodation se terugvoer

It was a pleasure having you with us. We hope to see you soon.

Annie's Selfcatering Accommodation
W A O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W A O

Ek het altyd veilig gevoel.

Baie gawe mense met baie privaatheid.

Annie's Selfcatering Accommodation se terugvoer

Dit was vir ons 'n plesier om jou hier te ontvang. Ons hoop om jou weer binnekort te sien.

Annie's Selfcatering Accommodation
Francois V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Lekker geslaap.

Lekker.

June C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
June C

Very homely, enjoyed the stay.

Enjoyed the time we spent at our unit, very peaceful and private, friendly host, gas geyser a bit challenging for the shower.

Charmaine L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine L

Lovely, helpful and very clean, good location.

It was pleasant and we were received in a friendly and helpful manner. We enjoyed our stay and would recommend them any time.

Annie's Selfcatering Accommodation se terugvoer

Thank you. I appreciate it.

Annie's Selfcatering Accommodation
Linda G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Peaceful.

Annies' place felt like home to me as I traveled for a funeral and needed a place to rest and be warm.

Ntombizodwa M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombizodwa M

It was great.

We loved the place and the staff and owner was friendly enough, very warm and welcoming. We got everything extra that we had asked for without a hassle. I'd definitely go to that place when I return there.

Heather D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather D

Great spot for passing through PE/Gqeberha.

Had everything needed. Hosts were very helpful indeed.

Dave D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave D

Very well-appointed, clean and peaceful.

We enjoyed our stay at Annie's and will definitely recommend it to friends.

Annie's Selfcatering Accommodation se terugvoer

Thank you. We always try to do our upmost best to satisfy our customers and to be friendly and polite.

Annie's Selfcatering Accommodation
Gerda N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N

Pragtige plek. En veilige parkering.

Ons het in no 5 gebly en ons het die lekkerste bed gehad. Wow. Baie lekker geslaap. Hulle is goed ingerig vir loadshedding en daar is ekstra water. Dit was baie aangenaam om daar te bly.

Charmaine C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Vriendelik, gasvry en altyd heerlik om daar oor te slaap.

Elke keer meer as tevrede met die nag se rus. Skoon, stil area en definitief kan ek dit aanbeveel.

Rob B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob B

Well organised.

Very well set up for loadshedding.

Janine S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Home away from home.

Die oom en tannie is amazing mense. Gasvry en vriendelik. Ons plekkie het alles gehad wat jy kan aan dink - ons het niks nodig gehad nie. Die plekkie is skoon, netjies en het 'n pragtige tuin. Ek sal definitief weer by die oom en tannie gaan bly - veel beter as enige 5-ster hotel.

Rochelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Ongelooflike goeie diens. Lekker Privaat. Rustig. Vriendelike mense.

Hierdie mense is ongelooflik. Ons moes op baie kort kennisgewing oornagverblyf soek, en dit op 'n Sondag. Niemand kon ons help nie, maar die dame het nie geskroom om vinnig vir ons plek te reël nie. Hulle het reeds die kothuis waar ons wou bespreek omskep vir langtermyngaste wat die Maandag moes inklok, maar hulle het baie vinnig veranderings aangebring om te verseker dat ons steeds kry waarvoor ons gevra het. Hulle het baie moeite gedoen in 'n baie kort tydperk. Die bestuurder sowel as nog 'n dame het tot laat vir ons gewag en ons vriendelik ontvang. Doodsekergemaak ons is tevrede en selfs alternatiewe planne gemaak nadat hulle gesien het ons sleep 'n motorfiets. Alhoewel die parkeerterrein wat aan ons toegeken is heeltemal veilig was, het hul uit hul eie, gesorg dat die motorfiets in 'n garage bly vir die nag. As hulle op kort kennisgewing soveel moeite kon doen, dink net hoeveel moeite hulle sal doen indien mens lank vooruit bespreek nie. Dankie Annie's vir julle gasvryheid en vriendelike ontvangs. Sal julle beslis aanbeveel!

Conri D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conri D

Geen tekorte.

Was baie aangenaam ontvang. Die verblyf was net wat ek nodig gehad het met alles binne in die eenheid. Het nie nodig gehad om eenkeer oor iets te vra nie. Sal dit beslis aanbeveel vir kort tot medium tye. Hulle sal my weer sien en maklik toeganklik.

Martin G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Baie rustig en still. 100% aanbeveel.

Ruim, alles wat nodig is. Veilig. Sentraal.

Maweni M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maweni M

It was good staying there.

The accommodation was fine, taking into consideration that it was a last minute booking. it was clean. People are nice. It is comfortable even though the owners are in the same yard. Not far from the freeway. Easy to locate.

Celeste S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Pleasant stay with a surprise of extra spacious usage of lounge and kitchen.

Overall, definitely value for money with friendly service.

Tommy P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy P

Ek was vir werk in Port Elizabeth en net in die aande daar geslaap.

Gasvrou was baie vriendelik en my met ope armes ontvang. Werklik baie tuis gevoel en sal aanveveel.

Monica K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica K

Dit is aangenaam om by Annie's te bly. Privaatheid is perfek.

Die bestuurder van Annie's is wonderlik. Ek sal enige tyd aanbeveel.

Henry V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Fantasties.

Dit was 'n rustige leefarea waar net veilig is en strand toe kan stap. Die jaard is vol mooi plante en bome en dit maak alles so rustig. Sal enigetyd teruggaan.

Denise O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise O

Gerieflike selfsorg-eenheid.

Baie gerieflike en netjiese selfsorg-eenheid en eienaars baie gasvry.

Dionne L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dionne L

Comfortable stay.

The lady and gent was very friendly when we arrived, place was clean and tidy, secure parking for our vehicle. Kitchen had all utensils we need (self-catering).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklike verblyf.

Die vrou en heer was baie vriendelik toe ons aankom, die plek was skoon en netjies. Daar was veilige parkeerplek vir ons voertuig. Kombuis en alle eetgerei en breekware wat ons so benodig vir selfsorg was daar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anthony T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony T

Was met at 21:30 by the host when we arrived at the gate.

Nice neat and clean with a great big king size bed. For the one night stopover between George and East London it was the ideal place to stop.

Sumaya B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaya B

Netjies, veilig, skoon en pragtige natuur.

Sien sterre.

Otto G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto G

Ideaal vir besigheid, vakansie ens. Als wat jy benodig.

Goed ontvang, veilige parkering, als wat jy benodig is daar. Waarde vir geld. Baie dankie, sal weer van julle gebruik maak.

Jeannette S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette S

Annie's Selfcatering Accommodation was just perfect for our two night stay on our way back to Cape Town.

We will definitely recommend Annie's Accommodation to everyone we know. Annie, together with her husband and son, were very welcoming and helpful. We were especially impressed by Annie when we took a wrong turn in getting there and she sent her son to show us the way. The rooms were very clean and neat and set in a lovely peaceful garden and we had a pleasant and relaxing time there.

Noeleen C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen C

Topgehalte verblyf.

Ons kon nie vir beter gevra het nie. Die verblyf was lekker ruim, privaat en daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Die beddens was ook baie gemaklik. Die eienaars was baie vriendelik. Ons sal hierdie verblyf vir enige iemand ten hoogste aanbeveel.

Colette R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette R

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik en tegemoetkomend. Ek is baie beïndruk met hulle diens en die plekkie. Ek sal dit aanbeveel vir enige een om daar in te boek. Baie dankie vir die uitstekende diens. Sien julle weer in die toekoms.

Connie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P

Lekker plek naby see en snelweg.

Netjiese verblyf met alles wat nodig is naby strand en snelweg. Vriendelike gasvrou.

Dries D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Skoon, netjies uitstekend.

Baie lekker gebly, ek was baie verlig toe ek sien dat my trailer en voertuig agter geslote deure kon bly. Baie goeie idee met die waterbesparingstegniek wat hulle gebruik, ek doen dieselfde by my huis om eers 5 liter in 'n houer te tap dan kom die warm water. Nogmaals dankie vir n lekker verblyf.

Jacky W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky W

Will definitely go back there.

The owners were very polite and friendly. Will recommend accommodation to family and friends. Place was neat and tidy. The scenery is spectacular.

Phillip D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip D

Rustig en gemaklik.

Annie’s is maklik bereikbaar en goed geleë. Daar is 'n groot winkelkompleks 'n hanetree van die verblyf af. Alles was skoon en netjies. Lieflike tuin!

Pierre V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Vriendelik, skoon en goed geleë, naby hoofroete vir oorslaap.

Sien sterre.

Clint B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clint B

Dit was baie lekker en sal dit weer gebruik.

Baie skoon en netjies, baie veilig en vriendelike diens!

Marthinus S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus S

Baie aangenaam.

Baie besienswaardighede al met die pad kus langs. Winkelsentrum en petrolvulstasie is naby geleë om benodigdhede aan te koop en brandstof aan te vul.

Megan J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan J

Friendly and professional.

Six of us went to Port Elizabeth for a funeral. Nadria sent me a Whatsapp the day before we were meant to arrive, and asked what our preferences were for our sleeping arrangement and wished us safe travels. We were more that happy with the accommodation and then even catered for extra parking.

Alta V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V

Rustig.

Rustige, veilige omgewing.

Samuel R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Samuel R

Baie min geriewe.

Dak waaier het nie gewerk nie. Niks vars melk vir koffie nie. Net 2 pakkies koffie vir 2 mense.

Annie's Selfcatering Accommodation se terugvoer

Daar was 'n losstaande waaier in die kamer omdat ons daarvan bewus was dat die dakwaaier op daardie oomblik nie gewerk het nie. Dakwaaier is in die tussentyd herstel
nêrens adverteer ons vars melk vir koffie.
2 pakkies koffie, 2 pakkies Ceylon tee, 2 pakkies rooibostee , cremora en suiker is n verwelkoming geskenk vir elke kamer .
Ons vra verskoning vir die ongelukkigheid.
Ons gastehuis se beleid is om die beste diens te lewer.

Annie's Selfcatering Accommodation
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Richard G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Richard G

Absoluut uiters sleg!

Ek sal nooit iemand aanraai om daar te oornag nie. Geen warm water, geen WiFi, geen handdoeke, geen diens hoegenaamd nie. Wil net geld vat en dan hoor en sien jy niks verder van die eienaar of haar man nie. Hulle is nors mense.

Ilze-marié E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze-marié E

Was aangenaam verras met die ruimte en mooi knus ingerigte vertrekke.

Heerlik gebly, goed ingerig, Nardia baie gasvry en vriendelik. Het amper soos eie huis gevoel met al die besonderse persoonlike items en boeke, niks klinies of onpersoonlik aan Annie's Cottage nie! Een baie klein lastigheid was die gaste in kamer langsaan se bewegings wat duidelik hoorbaar was in die vroeë oggendure.

Sarita S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita S

Lekker rustig.

Baie vriendelike ontvangs gewees. Dankie vir die twee aande wat ons kon oorslaap.

Johann V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie lekker en sal weer soontoe gaan!

Baie gawe mense en het ons bygestaan met meer as verwag kan word. Heerlik gebly en stapafstand van die pragtige strand. Motor was veilig in toesluitmotorhuis. Naby aan Spar en eetplekke.

Linda F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Skoon, netjies en bilikke prys!

Ons is vriendelik ontvang, die verblyf is ruim en netjies en het als wat mens benodig. Daar is veilige parkering vir jou voertuig. Beslis waarde vir geld en ons beveel hul ten sterkste aan.

Grant B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant B

A beautiful place.

Such a relaxed atmosphere among lovely plants and the sounds of the sea and bird life.

Joan D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan D

Veilige area, naby hoofstrand, skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly, alles was skoon en netjies en die bed van goeie gehalte! Dis net 500 m vanaf die strand en naby 'n winkelsentrum geleë.

Chanine N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanine N

Fantastiese waarde vir geld.

Van die bespreking totdat ons gery het was alles perfek. Vriendelike mense, baie skoon en netjiese plekkie. Hulle wou graag help as ons iets nodig gehad het. Ek sal weer van hul diens gebruik maak.

Ismail M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismail M

Lovely and cosy.

Ideal for relaxing. Safe and secure.

Heather H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather H

Excellent location, close to amenities and freeway.

Lovely owners, we were quite happy. We would just suggest that they attend to ceiling fans that don't work (however separate room fans are provided) and electrical issues resulting in the power in our room going off a few times. This was speedily resolved though. A quirky garden full of interesting plants and hide holes to investigate.

James L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James L

Baie nice.

Dit was baie netjies en veiligheid baie goed. Baie skoon en netjies.

Johan H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Waarde vir geld en 'n plesier om daar te bly.

Waarde vir geld met die vriendelikste eienaars. Ons het die akkommodasie baie geniet en beveel dit hoogs aan vir enige iemand.

Tsabana N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tsabana N

Comfortable accommodation at an affordable price.

The place was priced at a very good price. Beautiful surroundings. I found everything I needed for my one night stop over. The gentleman (I guess he was the owner) was very hospitable. I struggled a bit to find the place using GPS, though. But all in all, everything was fine.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dana D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dana D

Average accommodation. A place to lay your head.

Accommodation is satisfactory. 80's styling all around. Nothing extravagant but serves it's purpose for an overnight stop.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome verblyf. 'n Plek om jou kop neer te lê.

Die verblyf is bevredigend. 80's styl regdeur Niks uitspattig nie, maar dien sy doel vir oornagverblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louis G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis G

Dit het gevoel asof ons in iemand se huis bly wat tans daar woon.

Alhoewel die plek skoon was, het dit gevoel asof mens in iemand ander se huis woon. Dit is al wat vir my ongemaklik was. Verder was dit okei gewees.

Jaco V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Netjiese plekkie met vriendelike mense, goeie verandering van die kommersiële plekke.

Niks luuks nie, maar 140% die waarde vir jou geld. Dis 'n kleinerige kamertjie met 'n privaat badkamer (stort) en basiese kombuisie met 'n yskas en mikrogolf. Daar was 'n tafeltjie waar ek met 'n skootrekenaar lekker in stilte kon sit en werk. Die beddens was netjies en van goeie kwaliteit (dankie). Daar word nie vir jou kos gemaak nie, waarvan ek nogal gehou het (mens tref soms 'n vreeslike kok by gastehuise). Ek reis baie vir my werk en is gewoonlik in 'n hotel, maar die besluit om iets nuuts te probeer, het my aangenaam verras. Daar is 'n reeks "woonstelle" langs mekaar met 'n lekker afskorting tussenin, ek dink 'n groep reisigers sal ook lekker daar kan bly, soos 'n groep van 8 of so.

Annie's Selfcatering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit en dit moedig ons aan om altyd ons beste te wil doen ten opsigte van ons gaste

Annie's Selfcatering Accommodation
Jurie G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G

Baie lekker.

Verblyf was baie lekker gewees en is 'n baie netjies plek.

Alex C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex C

Very impressed.

Such a friendly owner and very helpful. The owner was very accommodating specially with a big group. My extended family were impressed and definitely when thinking of a place to stay this location will be my first choice.

Ria J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria J

Gerieflik.

Ons het net een nag gebly, maar dit het in ons behoeftes voorsien.

Annie's Selfcatering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Annie's Selfcatering Accommodation
Rudolph V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V

Lekker gebly. Stil area.

Lekker gebly. Naby die snelweg en strand, daar is ook 'n winkelsentrum naby. Die cottage waar ons in gebly het, het net te veel los goedjies, beeldtjies, boeke en losstaande goed. Twee gemaklike Lazyboy's in sitkamer.

Johan L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Alles was soos ons verwag het volgens LekkeSlaap website oor Annie's.

Vir ons besoek het ons gekry waarvoor ons betaal het. Die ligging naby N2 en strand het ons perfek gepas.

Sofia P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sofia P

Gemaklik.

Lekker plekkie. Dit bied aan presies wat dit sê dit doen.

Draaivas R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Draaivas R

No complaints and will definitely return.

We had a wonderful stay and will return.

Ronel S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Heerlik geslaap!

Ons het heerlik geslaap en dit baie waardeer dat ons hondekindertjies ook welkom was! Sal beslis weer gebruik maak van The Cottage! Baie dankie vir due vriendelikheid!

Rudi V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Goeie waarde vir geld vir die doel waarvoor ek dit gebruik het. Sal weer gebruik en aanbeveel.

Het in die donker ge-arriveer en in die donker vertrek. Moeilik om kommentaar te lewer oor die woongebied.

Annie's Selfcatering Accommodation se terugvoer

Thank you for your positive comment.
I appreciate it.

Annie's Selfcatering Accommodation
Anet B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet B

Baie netjies en baie goed toegerus.

Netjies skoon. Vriendelik.

Donna-lee K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna-lee K

A home away from home.

Very compact with everything one needs. Nadria a very friendly lady. My little Yorkie was very safe and happy.

Alta M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M

Ons het heerlik in hierdie netjiese eenheid gebly.

Sal The Cottage aanbeveel vir enige persoon. Dit is huislik en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Lg P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lg P

Rustige atmosfeer.

Naby die strand. Veilige verblyf. Ons kan dit aanbeveel!

Hugo B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Lekker!

Baie lekker plekkie gewees. Ek het net een aand daar gebly en toe by vriende gebly wat te veel slaapplek gehad het. Ons was so 30 mense wat PE toe was vir 'n karskou.

Asandiswa A - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asandiswa A

Good

Really had a great time and I did enjoy it to the fullest. I'm looking forward to visiting again, thank you so much.

Heinrich K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Baie vriendelike mense.

Goeie atmosfeer en voorkoms.

Roderick B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick B

Very accommodating place, great value for money

It's a great place to stay at. Home away from home. Everything was well situated & the hosts were very hospitable & friendly. Well worth it. Will return soon. Thanks.

Wim V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V

Lekker huislik.

Baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Wessel C - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel C

Ideale oornagverblyf! Goed toegerus en netjies. Uitstekende ondersteuning.

Ek sal The Cottage beslis weer besoek.

Vera D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vera D

Dit was aangenaam en net wat ek nodig gehad het.

Die woonstel is gerieflik en het alles wat ons nodig gehad het. As iets ekstra nodig was, kon ons net vra. Dis 'n lekker wegbreekplek/werkplek.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saralaan 31, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYmFiZjExLTU1YzMtNGU1Yy1hYmQ1LWY2MTFlMmUzNGY4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 31 Sara Ave Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.85595 25.63447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang