The Golden Grape
Beskrywing
Seestrand is 'n gesinskamer en bied slaapplek aan 3 volwassenes of 2 volwassenes en 1 of 2 kindertjies. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 18 jaar betaal R100.
'n Fooi van 5% sal gehef word op alle kredietkaarttransaksies van R200 of minder.
Ontbyt, handdoeke en beddegoed word voorsien.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring.
Gaskoeldrank is beskikbaar in die kroegie en is nie by die tarief ingesluit nie.
Ontbyt is nie by die tarief vir die woonstel ingesluit nie.
Let asb. daarop dat geen etens tydens die feesseisoen bedien sal word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Safari het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 18 jaar betaal R100.
'n Fooi van 5% sal gehef word op alle kredietkaarttransaksies van R200 of minder.
Ontbyt, handdoeke en beddegoed word voorsien.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring.
Gaskoeldrank is beskikbaar in die kroegie en is nie by die tarief ingesluit nie.
Ontbyt is nie by die tarief vir die woonstel ingesluit nie.
Let asb. daarop dat geen etens tydens die feesseisoen bedien sal word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Renaissance het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 18 jaar betaal R100.
'n Fooi van 5% sal gehef word op alle kredietkaarttransaksies van R200 of minder.
Ontbyt, handdoeke en beddegoed word voorsien.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring.
Gaskoeldrank is beskikbaar in die kroegie en is nie by die tarief ingesluit nie.
Ontbyt is nie by die tarief vir die woonstel ingesluit nie.
Let asb. daarop dat geen etens tydens die feesseisoen bedien sal word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Orient is 'n gesinskamer en bied 'n slaapkamer aan 2 volwassenes en 1 of 2 kindertjies. Die kamer het 'n dubbelbed, enkelbed, en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n haardroër,
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 18 jaar betaal R100.
'n Fooi van 5% sal gehef word op alle kredietkaarttransaksies van R200 of minder.
Ontbyt, handdoeke en beddegoed word voorsien.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring.
Gaskoeldrank is beskikbaar in die kroegie en is nie by die tarief ingesluit nie.
Ontbyt is nie by die tarief vir die woonstel ingesluit nie.
Let asb. daarop dat geen etens tydens die feesseisoen bedien sal word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palomino-weg 5, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang