The Golden Grape
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palomino-weg 5, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Golden Grape bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die klein dorpie Lutzville, na aan die Lutzville Wynlandgoed en 'n 9-putjie gholfbaan. Lutzville is tussen Vredendal en die kusdorpie Strandfontein geleë en word omring deur wynplase. Die Olifantsrivier is na aan ons.
Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer en is toegerus met lugversorging, TV's met DStv, yskassies, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en haardroërs. Gaste is welkom om die braaigeriewe en die swembad te gebruik. 95% van ons elektrisiteit word deur sonkrag voorsien.
Daar is winkels, 'n vulstasie en OTM's na aan die gastehuis geleë. Jy kan ook die Kaapse Blommeroete en die Olifantsrivier Wynlandgoed, sowel as die klein dorpie Doringbaai wat 35 km van ons af is, besoek. Ons is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Kaapstad en Namibië reis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Palomino-weg 5, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Gaste dink The Golden Grape het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palomino-weg 5, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang