Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Let op die volgende:
- Daar is 2 poeierbrandblussers van 4,5 kg; een in die kombuisie en een in die hoofslaapkamer.
- Daar is 'n herlaaibare battery vir beurtkrag.
- Daar is 'n geslote veiligheidshek na die boonste slaapplek.
Huisreëls:
- Geen oop vlamme behalwe by die binnebraai en kaggel.
- Rook word slegs onder en buite toegelaat.
- Die eiendom het 'n septiese tenkstelsel - gebruik asb. die asblik wat voorsien word vir higiëne-afvalprodukte.
- Kaggel: bou asb. 'n vuur agter in die kaggel om te verhoed dat die lapa uitrook.
- Eksterne braai-area: braai asb. op die aangewese plaveiselbraai-area. Hou enige vlamme ver weg van die grasdak.
- Geen kerse en brandstoflampe word toegelaat nie.
- Gebruik van die swembad is op eie risiko - die swembad word om 22:00 gesluit. Die swembad is nie omhein of bedek nie. Gaste moet toesig hou oor enige kinders in of langs die swembad.
- Geen harde musiek na 21:00 nie
- In ooreenstemming met gaste se aandreisbewegings, sal die gashere die ekstra oprithekke toemaak en sluit.
- Troeteldiere is welkom volgens reëling, en moet binnenshuis gehou word behalwe wanneer honde aan 'n leiband loop. Die gashere het honde wat op die perseel bly. Koördinasie van honde wat oefen, moet ooreengekom en bevestig word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Surprise Ridge Road, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang