Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Leadwood Safari Camp

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maggie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

It was amazing! It was amazing. Service was top tier. The game drive was also exceptional. It was a rejuvenating experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Relaxing. The staff and game driver were incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonathan
The Leadwood Safari Camp
Hi Bronwen, Thank you so much for taking the time to leave a review. We really appreciate it and hope to see you in the future.

Christie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, netjies, luuks. Was 'n heerlike wegbreek en baie rustig, perfek om te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Wúnderbar. Pragtige plek, uitstekende personeellede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonathan
The Leadwood Safari Camp
Hi Ronnie, Thank you so much for taking the time to submit such nice feedback. We hope to see you in the future. Regards, Jonathan

Christo A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie goeie diens en ervaring. Baie goeie diens en ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig. Perfek vir 'n rustige naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie netjiese verblyf. Regtig iets spesiaal. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gelukkig om so baie wild te sien. Alles wat ons wou sien het ons gesien. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Mens kan dit nie verduidelik nie. Jy moet dit self beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ontspannend in die natuur. Baie lekker gebly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jonathan
The Leadwood Safari Camp
Hi Francois, thank you so much for taking the time to provide feedback. We hope to see you in the future.

Charl N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Bosveld, privaatheid en goeie, vriendelike diens. Lekker rustige en stil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagte-pad, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f221a460c1a636574d0ea53877d41bae471911cab3ee7aed15e099071a90a4615a8966ee1b5e4a347048f8d5a4fac0461a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Kaallaagte Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.369340229165 28.353813886643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang