The Lofts Prestige Suites
Beskrywing
Dié selfsorgeenheid spog met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het goeie beligting wat 'n atmosfeer skep. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, oond, stoof, eetgerei en breekware, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Langs die kombuis is 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV wat teen die muur gemonteer is. Verder is daar 'n stoep met sitplek en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgeenhede beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die eenhede het goeie beligting wat 'n atmosfeer skep. In die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n sagte L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Buits is daar 'n stoep met sitplek en 'n braai-area met 'n uitsig oor die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie moderne suite het hoë plafonne en vensters. Die eenheid met lugversogring bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die pragtig versierde oopplan-leefarea spog met 'n kombuis met 'n dubbeldeur-yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die sitarea met oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na die dek en buite-area met 'n swembad, sitarea en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kapelwa Kabajani-straat 702, Academia, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang