Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Lookout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sam K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die gasheer & -vrou laat mens sommer tuis voel! Sal beslis weer besoek. Vir beter kon ons nie vra nie. Lieflike ingerigte plek, skoon, alles denkbaar is beskikbaar. En dan die uitsig! Absoluut asemrowend! The Lookout beveel ons ten sterkste aan vir enige iemand wat 'n paar dae wil wegbreek en siele rus wil vind!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Sam Dit was 'n groot plesier om julle by The Lookout te verwelkom en ons is bly julle het dit geniet. Dankie vir die goeie resensie en ons glo en hoop ons sal julle weer sien. Groete Kevin en Tertia

Callie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker, netjies en gerieflik. Baie mooi see uitsig. Sal definitief weer besoek. Ons het baie lekker gebly in 'n baie netjiese huis met asemrowende see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Callie Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien. Kevin en Tertia

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Pictures do not do this place justice - it is amazing. The best view I have ever seen and delightful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
It was such a privilege having Deon and family at The Lookout and look forward to seeing you again. We are blessed to share the view with our guests.

Jp R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasties. Ons gesin het al baie seevakansies gehad, maar nog nie so uitsig as 'The Lookout' nie. Dit was 'n groot voorreg om hierdie stukkie aarde te kan ontdek en 24 uur met God se skepping omring te wees. Dankie vir die manier waarop julle ons verwelkom het en die gerieflike wyse hoe alles ingerig is en goed werk - van die WiFi (NB vir die tieners) tot die beskikbaarheid van elke pot en pan! Ons het heerlik met die braaihout gebraai en lekker Scrabble gespeel. Daar was altyd lekker warm water vir almal om heerlik te stort. Baie dankie dat julle Lookout met ons kon deel, stukkie hemel op aarde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Dankie vir die wonderlike resensie. Dit was regtig 'n groot voorreg om JP en gesin hier by The Lookout te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Lettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Asemrowende uitsig en rustigheid. Vriendelik ontvang. Baie goed toegerus, pragtige dekor. Asemrowende see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Lettie Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te sien. Kevin en Tertia

Therese P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

The ocean view was my favourite aspect. A place of tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Therese Thanks for the review. Yes, the view of the ocean is very special and relaxing. Kevin and Tertia

Suzie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kalmerend, verfrissend en sielsverrykend! The Lookout is 'n lieflike, skoon en netjiese blyplek met die mooiste see-uitsig vanaf leefarea, stoep en braai. Die plekkie is goed ingerig en toegerus met alles wat mens benodig en nog heelwat meer ook. Kevin het ons vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Ons sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Suzie Dit was regtig 'n groot plesier om vir julle twee spesiale dames by The Lookout te verwelkom. God se liefde Kevin en Tertia

Erina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

This is most definitely a highlight on our list of places to visit in PE. What a lovely position, and what a view! A 180 degree view of the ocean. One looks down on the rolling swell out at sea that forms breakers as they get closer to the shoreline, together with a constant roar. We regularly spotted pods of dolphins feeding! The house is well-equipped and it all added up to a lovely stay. And we had a warm welcome by very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Erina Thanks for the great review. We are so glad you enjoyed the stay at The Lookout. We're glad you saw the dolphins and maybe next time you will see some whales as well. All the best Kevin and Tertia

Jakes F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beautiful and peaceful. Excellent service from the hostess. Perfect. Lovely host and the extra attention to detail was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Jakes Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien by The Lookout Kevin en Tertia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe628959b31cc62bfafb16a0e7b10c8f6ff0a58945770fec7b33c67315e2ee2aed6103f315da6226ff71bb9edb78522098a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 13 Hyacinth Street Blue Horizon Bay 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973864626607 25.249045375463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456