The Minimalist
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
George Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tanya L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie!
Dave D - Jan 2024
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Johan F - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Leanne V - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing little place, private and quiet.
Clare O - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable and spacious.
Maitza B - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Almari V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie bekostigbaar, baie netjies, baie ruim.
Debbie S - Mei 2022
Algehele gradering
Well appointed rooms. Great location.
Carmen M - Apr 2022
Algehele gradering
We really enjoyed staying at the Minimalist, we received excellent service from James.
Lydia V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie beïndruk met die plek.
Willem K - Mrt 2022
Algehele gradering
Was net wat ons nodig gehad het. Veilige plek om te slaap.
The Minimalist se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer julle terugvoering.
Groete
George
Keith L - Jul 2022
Algehele gradering
Veilige en netjiese verblyf.
Ann G - Jul 2022
Algehele gradering
A very comfortable and convenient place to spend the night.
Tanya G - Mei 2022
Algehele gradering
Ideaal vir 'n nag se oorslaap.
Debbie F - Jun 2022
Algehele gradering
Klein, gesellige kamer met en-suite geriewe. Sal definitief weer van hul gebruik maak.
Maria I - Aug 2022
Algehele gradering
Daar is geen klokkie of interkom by die hek nie en dit lyk onnet. Ek moes eers bel om die hek oop te maak.
The Minimalist se terugvoer
Hi Wessel
Hoop dit gaan goed met jou dankie vir jou terugvoering en ons sal daarop werk om dit vir jou meer gemaklik te maak.
Beste groete
George
The Minimalist
Hannelie J - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Rustig, netjies en skoon.
Riana V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was lekker rustig en stil as ons daar was.
Amanda P - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, wonderlike diens met eienaar wat die ekstra myl loop vir sy gaste!
The Minimalist se terugvoer
Baie, baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Groete, George.
Betsie M - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike diens.
Daleen F - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, baie vriendelik..
Eugene P - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful rooms and friendly staff and owner.
Andy B - Des 2019
Algehele gradering
Stylish, friendly.
Henry W - Des 2019
Algehele gradering
Waarde!
Celeste S - Nov 2019
Algehele gradering
Gemaklik, uitstekende diens!
Elize V - Okt 2019
Algehele gradering
Wat 'n lieflike plek!
Helena D - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was die vriendelikste, skoonste, mooiste en bekostigbaarste verblyf, vêr bo-verwagting.
Lees meerThe Minimalist se terugvoer
Ek wil net baie dankie se vir die ondersteuning, gaste soos julle maak dit die moeite werd om mense in jou huisie te ontvang, Baie dankie weereens en kom kuier gou weer.
Tineke J - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese plekkie!
Pj R - Aug 2019
Algehele gradering
'n Baie aangename ondervinding.
The Minimalist se terugvoer
Thanks so much, Peter, and you are always welcome.
Sascha K - Aug 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay and accommodating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf en akkommodasie.
'n Fantastiese plek om te bly, sou weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Minimalist se terugvoer
Thanks so much and we will see you soon again.
Erica D - Aug 2019
Algehele gradering
Very welcoming and professional.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie verwelkomend en professioneel.
Vriendelike personeel, ruim kamer met alles en nog wat ek nodig het. Absoluut pragtige binnehowe. Ek het die 4 nagte wat ek daar was baie tuis gevoel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Minimalist se terugvoer
So baie dankie en ek hoop ons kan die volgende keer ontmoet.
Azel V - Aug 2019
Algehele gradering
Regtig verwelkomend!
The Minimalist se terugvoer
Dankie, Azel, waardeer dit.
Dolene R - Aug 2019
Algehele gradering
Die plek is pragtig en dis baie netjies binne.
Anelia L - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plekkie.
The Minimalist se terugvoer
Baie dankie Anelia waardeer julle resensie.
Gordon M - Mei 2019
Algehele gradering
My verblyf was fantasties en sal enige tyd weer daar oornag.
The Minimalist se terugvoer
Thanks so much for the review.
Annuscha B - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Coenraad W - Okt 2019
Algehele gradering
Nie 'n goeie ervaring nie.
The Minimalist se terugvoer
Hi Daar Coenraad,
Ek is so jammer dat jy gewag het vir ontbyt maar as jy gesien het toe jy navraag gedoen het so jy sien dat ons nie ontbyt aanbied nie so jammer maar as jy weer kom sal ek vir jou n ontbyt reg he onthou net om my te laat weet, maar weereens baie dankie vir jou ondersteuning.
Beste groete,
George
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Defiant-laan 19, Airfield, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang