Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Prime Spot

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gustav S
1 nag
5.0
Feb 2024

Sentraal, netjies en skoon. Baie sentraal. Goeie diens en baie lekker gebly. Sal beslis weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele K
1 nag
5.0
Jan 2024

Amazing! Absolutely amazing. Very helpful and friendly staff! What an awesome experience. Thank you very much! Will definitely book with you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorcas M
1 nag
5.0
Nov 2023

Perfect. Adre is a darling. Perfect. I will definitely visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vlooi B
1 nag
4.6
Sep 2023

Baie goeie spot, baie stil en great slaap. Hoor by aankoms vir ontbyt, of reël sommer via die telefoon met eerste bespeking, baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rameeza W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Dit was nou regtig 'n prime verblyf. Ek beveel prime spot met 5 sterre aan. Definitief die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Munters J
1 nag
5.0
Jan 2020

Excellent. I thoroughly enjoyed my stay. As I travel quite a bit work-wise, I surely will use the website more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Goeie verblyf en gasvrye diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda T
1 nag
5.0
Des 2018

Waarde vir geld. Vriendelike personeel. Skoon, ruim, stylvol gemeubileerde kamers. Smaaklike ontbyt. Groot, netjiese tuin met swembad. Sentraal geleë. Veilige en stil omgewing. Goeie restaurant binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Uitstekende verblyf! Gasvryheid, omgee, vriendelikheid en bederf. Ontbyt maak hierdie plek 'n prime spot in Worcester!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francina K
1 nag
5.0
Jul 2018

Baie aangename ervaring. Besonder vriendelike en hulpvaardige diens. Stylvolle, goed toegeruste akkommodasie. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adre-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 54, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTgyODBiLTg2OTQtNGUwOC05YzAxLWYwYTU4YzQ4ZTQxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 54 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.640734524387 19.446968915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang