Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Roaches

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Hansa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend en baie, baie netjies. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Baie goed en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maliehe R
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2024

Excellent place to be. It was great to be at the Roaches. The place is safe and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Suprisa M
Kort verblyf
4.4
Jul 2022

Excellent. Baie netjiese plekkie, baie vriendelike en behulpsame eienaars. Goed toegerus met ekstras soos koffie en DStv. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nathi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Excellent Best place, excellent service and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Amazing value for money. My wife and I absolutely loved our stay there. Our hosts were always ready if we needed anything and the unit was well equipped. We will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
The Roaches
So thrilled your stay with us was worth it - despite the unseasonal heat! We look forward to you being "released" from Gauteng and able to travel again soon.

Jenny B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Above and beyond. Wow. I've travelled quite a bit and the stay at the roaches was the best by far. Jane goes above and beyond. Our stay was for 5 days. Our bedding and towels were changed, there was more than enough tea, coffee, sugar and milk for our stay. Home made rusks. Chocolates everywhere. Very private and safe parking. Thank you Jane.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
The Roaches
So thrilled that you had a good stay, Jenny. We look forward to hosting you again when you're next in our neck of the woods. Stay safe.

Philip P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

The best. So much attention to detail, stuff in fridge, sweets all over, coffee etc. plugs with adapters, DStv etc. Brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Heerlik. Vriendelike ontvangs, eenheid baie netjies en modern, vol DSTV pakket.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina M
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Fantastiese ervaring! Gasvrou Jane het uit haar pad gegaan om my welkom te laat voel. Ruim, netjiese en veilige wooneenheid. Funksioneel ingerig, gefokus op die gas se behoeftes. Vele verrassings waarvan vars volroommelk saam met geurige koffie die hoogtepunt was. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
The Roaches
Ons kan ook nie sonder goeie koffie regkom nie! Ons sien uit om julle weer hier in Witrivier te sien! Bly veilig, Jane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatweg 30, King's View, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVDvzOyMwLOQba6QIc6aszbnMSDGGaDWSQ6qjPjiIK2RB5ceT8g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 30 Kiaat Road King's View 1240 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-17:00 10:00 -25.321893003252 31.014016093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang