The Roaches
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaatweg 30, King's View, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Roaches is in 'n residensiële-area van King's View in Witrivier geleë.
Dié tuinkothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, aparte sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur.
Die perseel word beveilig met 'n elektriese hek en 'n alarm. Die kothuis is op die eienaar se perseel. Die eiendom is 'n hoekerf en die kothuis se ingang is by Norwinstraat, langs Kiaatweg.
Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Enkelaandbesprekings word tussen Maandag en Donderdag aanvaar, maar oor naweke is die minimumverblyftydperk 2 nagte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kiaatweg 30, King's View, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink The Roaches het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaatweg 30, King's View, Witrivier, 1240, Mpumalanga