The Rondavel - Sukhavati Estate
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Stades-weg, Plaas Stades River Deel 65, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Rondavel - Sukhavati Estate is 'n lieflike selfsorgvakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se landgied buite Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek wat deur die natuur omring word. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na wegbreek van die stadslewe, met asemrowende uitsigte en rustige atmosfeer.
Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet met 'n bidet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n dagbed vir 2 kinders, 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV, 'n etenstafel en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die swembad, buitemeubels en 'n draagbare braai. Daar is ook ongerepte uitsigte oor die omgewing, 'n groot tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Maitland-strand is ongeveer 5 km ver, terwyl winkels en restaurante ongeveer 18 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Andre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- De Stades-weg, Plaas Stades River Deel 65, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
- Gaste dink The Rondavel - Sukhavati Estate het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Stades-weg, Plaas Stades River Deel 65, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap