Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Rose Cottage B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 294, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Rose Cottage Restaurante B&B is in die hartjie van Dullstroom in Mpumalanga geleë. Dit is halfpad tussen OR Tambo Internasionale lughawe en die Krugerwildtuin.

Die verblyf is in 'n baie stil area geleë en bied 3 verblyfopsies:

Blue Moon het 'n koninginggrootte-bed, en suite-badkamer met stort en daar is 'n TV in die sitkamer met DStv. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n stoep en onderdak-parkeerplek.

Classic Touch het 2 kamers. Die hoofslaapkamer is en suite en het 'n koninginggrootte-bed. Daar is 'n stort en bad. Die ander kamer het 2 enkelbeddens asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en die sitkamer het 'n kaggel en TV met DStv.

Golden Oldie is ruim en kyk uit oor die tuin. Die kamer het 'n koninggrootte-bed asook 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n spaarbed in die sitkamer.

Gaste moet by die restaurant inklok en ontbyt word by die restaurant in die hoofstraat bedien tussen 07:00 tot 11:00

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ideale oorbly in Dullstroom. Al is dit net vir oornag of langer. Die ontbyt is absoluut 'n wenner. Stilte en rustigheid in 'n eenheid op s...
Sien meer
Mrt 2025
Johann V
Gesin met tieners
5.0
'n Rustige, "no worries"-naweek! Baie dankie, ons het lekker gebly! Die plekkie was skoon, netjies en daar was 'n baie lekker, rustige atmosfeer in di...
Sien meer
Aug 2024
Nadia C
5.0
Veilig, skoon en rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, kaste was net reeds vol linne en handdoeke dus kon nie my klere in die kaste pak nie. Die stort...
Sien meer
Mei 2024
Cecilia K
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly! Baie netjies en alles wat jy nodig kan hê, selfs 'n warm laken!
Mei 2024
Carel N
Saam met lewensmaat
4.8
Kon nie vir beter gevra het nie. Lekker blyplek, goeie geriewe. Veilig en rustig.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 118

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Van Riebeeck-straat 294, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Rose Cottage B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 294, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2ef2fa63601ca6cf54bbaed3f494f745c47946a463e9b219cdac20580de0d5c72d956e539a1b83530a8e12f6823060a485c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 60 Hugenoten Street Main Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.417492 30.108383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011