Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Hotel, Ladysmith

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Theo F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker. Baie lekker. Baie goeie diens en verwelkoming. Baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
The Royal Hotel, Ladysmith
Thank you for your valued review, Theo Fourie. We are so pleased that you enjoyed our hotel, service, and food! We look forward to welcoming you back to our hotel in the not too distant future. Kind regards, Anne Lee, Rooms Division Manager.

George W
1 nag
4.8
Sep 2024

Comfortable and secure. Ricky and staff made us feel welcome and shared his knowledge of the Royal Hotel's history with us, which was extremely interesting. A very unique experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Dit was te kort. Baie lekker. Die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Keryn D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Great experience. We absolutely loved the history and charm of this old and beautiful hotel. The staff were so welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
The Royal Hotel, Ladysmith
Good afternoon Keryn Thank you so much for your lovely review. It was a pleasure hosting your lovely family at our Hotel. We look forward to welcoming you back again in the not too distant future. Kind regards Anne Lee. Rooms Division Manager

Duncan Stuart G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Netjies, skoon en kos baie lekker. Die doel gedien en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Aangenaam. Netjiese plek. Oulike restaurant, lekker aandete en ontbyt. Vriendelike en behulpsame personeel. Baie gereën toe ons daar aankom. A.g.v. reën was van die elektriese drade nat, wat veroorsaak het dat die krag in ons kamer bly trip het. Die personeel het aanhou probeer om dit uit te sorteer, maar het ons op die ou end geskuif van ons familiekamer na twee kamers langs mekaar op 'n ander vloer, sonder enige ekstra koste vir ons. Tydens die hele proses was die personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Aug 2020

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sanett U
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2019

Outydse hotel, ons het so lekker gebly en gekuier. As jy is eers indraai by die hek is dit soos 'n oasis in die middel van die midde dorp. Die personeel was fantasties, die geriewe puik en die hotel restaurant wat baie lekker. Die restaurantbestuurder was ongelooflik oulik en hy het so mooi na ons gekyk. Die pryse was billik en die kinders het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prince H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2018

We had a great time! Thanks a lot for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Richard
The Royal Hotel, Ladysmith
Dear Prince, Thank you so much for your lovely review. It was a pleasure having you and your lovely family stay at the Royal Hotel. We look forward to welcoming you back again, one day. Kind regards, Anne Lee - Rooms Division Manager

Esmari G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2018

Sien steree. Vriendelike diens en pragtige uitleg van geskiedenis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchisonstraat 140, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNWM2ODlkLWViYjAtNDVlMy05NzNjLWYzNmZiODZjYmMxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 140 Murchison Street Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.56049 29.78097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang