The Royal Hotel, Ladysmith
Beskrywing
Daar is 5 gesinsuites. Elke suite het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders in die leefarea, asook 'n badkamer met 'n stort. Elke suite het ook lugversorging, internet, telefoon, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kamerdiens is sekere tye beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Maksimum van 2 volwassenes word in die gesinskamers toegelaat, hulle mag met 2 kinders deel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 37 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, internet, telefoon, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Maksimum van 2 volwassenes word in die gesinskamers toegelaat, hulle mag met 2 kinders deel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons het 15 kamers met 2 enkelbeddens elk, met 'n aparte badkamer met 'n stort, lugversorging, tee- en koffiemaakegeriewe, toiletware en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Maksimum van 2 volwassenes word in die gesinskamers toegelaat, hulle mag met 2 kinders deel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 suites. Elke suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 3 van die 4 suites het Jacuzzi's in die en suite-badkamer. Elke suite het ook 'n sitarea, kroegie, eetarea, lugversorging, internet, telefoon, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kamerdiens is sekere tye beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Breakfast
Huisreëls
'n Maksimum van 2 volwassenes word in die gesinskamers toegelaat, hulle mag met 2 kinders deel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murchisonstraat 140, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: