The Sugarbush
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Mrt 2025 tot 31 Aug 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: High-weg 149, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 440 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Sugarbush is teen Elsiespiek met 'n uitsig oor die Vishoekvallei op die Kaapse Skiereiland. Die ateljee-kothuis is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf.
Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, oond, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2 gaste. Die sitarea het 'n skuifdeur wat na 'n lieflike balkon lei. Die balkon het lekker oggendson en middae kan gaste heerlike skemerkelkies daar geniet. The Sugarbush bied 'n pragtige uitsig op die berge.
Vishoek het verskeie bekoorlike winkeltjies om te verken en daar is ook restaurante en koffiewinkels. Die strand is ideaal vir swem, snorkel en visvang as gevolg van die nette en gaste kan die Jager Walk-wandelroete volg. Gaste kan ook gedurende die walvisseisoen die walvisse in die baai sien baljaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Danielle-Raye Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- High-weg 149, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sugarbush het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: High-weg 149, Vishoek, 7975, Wes-Kaap