The True Rock
Beskrywing
High Noon is 'n bekoorlike eenslaapkamer-eenheid wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed en maak gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid is nie toegerus om maaltye te kook nie. Die patio het buitemeubels met braaigeriewe reg voor die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Vir besprekings van 10 of meer gaste, sal daar 'n ekstra deposito vereis word vir oormatige skoonmaak of breekskade wat mag voorkom. Vir meer besonderhede kan gaste direk by die eienaar navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié 1-slaapkamer-eenheid is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en het slaapplek vir 4 gaste. Dit maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid is nie toegerus om maaltye te kook nie. Die eenheid is redelik klein en nie geskik vir 4 volwassenes nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Vir besprekings van 10 of meer gaste, sal daar 'n ekstra deposito vereis word vir oormatige skoonmaak of breekskade wat mag voorkom. Vir meer besonderhede kan gaste direk by die eienaar navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié 1-slaapkamer-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 1 stapelbed en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid is nie toegerus om maaltye te kook nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Vir besprekings van 10 of meer gaste, sal daar 'n ekstra deposito vereis word vir oormatige skoonmaak of breekskade wat mag voorkom. Vir meer besonderhede kan gaste direk by die eienaar navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Paradiso is 'n eenslaapkamer-eenheid wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Dit het oorgenoeg kasspasie en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed en maak gebruik van die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid is nie toegerus om maaltye te kook nie. Die skadu-patio het buitemeubels en gaste het toegang tot die swembad wat naby is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Vir besprekings van 10 of meer gaste, sal daar 'n ekstra deposito vereis word vir oormatige skoonmaak of breekskade wat mag voorkom. Vir meer besonderhede kan gaste direk by die eienaar navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die losstaande tweeslaapkamereenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelslaapbanke. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Vir besprekings van 10 of meer gaste, sal daar 'n ekstra deposito vereis word vir oormatige skoonmaak of breekskade wat mag voorkom. Vir meer besonderhede kan gaste direk by die eienaar navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die losstaande tweeslaapkamereenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Vir besprekings van 10 of meer gaste, sal daar 'n ekstra deposito vereis word vir oormatige skoonmaak of breekskade wat mag voorkom. Vir meer besonderhede kan gaste direk by die eienaar navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die skadustoep het buitesitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n gasstoof en mikrogolf insluit.
Huisreëls
Vir besprekings van 10 of meer gaste, sal daar 'n ekstra deposito vereis word vir oormatige skoonmaak of breekskade wat mag voorkom. Vir meer besonderhede kan gaste direk by die eienaar navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sentrale TV-kamer met die volle DStv-pakket en 'n pooltafel. Die skadustoep het buitesitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n gasstoof en mikrogolf insluit.
Huisreëls
Vir besprekings van 10 of meer gaste, sal daar 'n ekstra deposito vereis word vir oormatige skoonmaak of breekskade wat mag voorkom. Vir meer besonderhede kan gaste direk by die eienaar navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 45, Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang