The Village Inn
Beskrywing
Kamer 4 het 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid is modern gemeubileer en bied verskeie geriewe. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, TV met Premier-DStv, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe met vars gebakte beskuit. Die ruim badkamer het 'n gerieflike groot bad, moderne oopplan-stort en 2 wasbakke. Die eenheid lei na die swembad, waar gaste kan swem, ontspan en buitelug geniet. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 6 - The King Protea is 'n luukse oopplan-eenheid met 'n slaapkamer, sit- en eetarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n suite-badkamer. Die badkamer is ruim en modern met 'n groot oopplan-stort met 'n sitbankie. Die eenheid het 'n eetkamertafel vir 2 gaste en dit dien ook as werkstafel. Die sitkamer het 'n bank met sitplek vir 2 wat gerieflik is met 'n ekstra groot TV. Ander geriewe sluit 'n yskas, mikrogolf, DStv en gratis WiFi in. Die eenheid bied parkeerplek in 'n veilige omgewing. Die eenheid kan voorsiening maak vir 'n ekstra enkelbed, asook 'n bababed op versoek. Die eenheid kan ook direk verbind word met kamer 5 wat ook beskik oor sy eie badkamergeriewe. Braaigeriewe word voorsien en ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 7 het 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die moderne eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond, TV met Premier-DStv, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe met ektra bederfies. Die ruim badkamer het 'n moderne oopplan-stort met 'n wasbak en toilet. Die eenheid het 'n buite-sitarea en 'n privaat motorafdak. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 8 - The Aloe is 'n losstaande eenheid met privaat parkeerplek. Die moderne eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond, induksie-kookplaat, eetgerei, braaigereedskap, 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe met ekstra bederfies. Die eenheid beskik oor 'n privaat braai-area by die eenheid met semi-selfsorggeriewe. Die badkamer het 'n moderne oopplan-stort met 'n wasbak en toilet. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kothuis beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging, 'n dakwaaier en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer bestaan uit 'n stort, wasbak en toilet. Ekstras soos 'n haardroër, strykyster en strykplank word voorsien. Die leefarea het 'n sitarea, 'n ekstra dubbelbed,'n platskerm TV met Premier DStv-kanale en gratis WiFi en die kombuis is ruim en met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ekstra bederfies asook tuisgebakte beskuit word voorsien. Die kaggel in die oopplan-leefarea maak die kothuis knus en gesellig in die winter. Die eenheid het ook sy eie privaat onderdak-parkeerarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 5 The Travelers en Kamer 6 The King Protea het 'n skakeldeur wat die 2 eenhede verbind. Albei eenhede het hul eie badkamer met 'n oopplan-stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het lugversorging, 'n yskas, gratis WiFi, 'n mikrogolfoond, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe met ekstra bederfies. Kamer 6 wat die hoofslaapkamer is het 'n koninggrootte-bed en Kamer 5 het 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n privaat ingang en hul eie geriewe. Die eenhede lei na die swembad. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdestraat 126, Dalmada 126, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang